Goeie Plan? [boodskap #84782] |
Wed, 01 October 2003 12:05 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sien vandag by 'n Pizza plek in Oranjezicht - terwyl mens daar sit en eet en
WB kyk, dan sal hulle vir mens 'n glas gratis bier gee elke keer as die
bokke punte aanteken:)))
Annette
|
|
|
Re: Goeie Plan? [boodskap #84783 is 'n antwoord op boodskap #84782] |
Wed, 01 October 2003 12:07 |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is dit 'n reabilitasiesentrum vir alholiste?
"Annette" skryf in boodskap news:blefv2$6f0$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sien vandag by 'n Pizza plek in Oranjezicht - terwyl mens daar sit en eet en
> WB kyk, dan sal hulle vir mens 'n glas gratis bier gee elke keer as die
> bokke punte aanteken:)))
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Goeie Plan? [boodskap #84785 is 'n antwoord op boodskap #84783] |
Wed, 01 October 2003 12:10 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Noem julle jul rehabilitasiesentrums Pizza Plekke?:))
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bleg21$3uo$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Is dit 'n reabilitasiesentrum vir alholiste?
> "Annette" wrote in message
> news:blefv2$6f0$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sien vandag by 'n Pizza plek in Oranjezicht - terwyl mens daar sit en
eet
> en
>> WB kyk, dan sal hulle vir mens 'n glas gratis bier gee elke keer as die
>> bokke punte aanteken:)))
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Goeie Plan? [boodskap #84790 is 'n antwoord op boodskap #84785] |
Wed, 01 October 2003 13:59 |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy's toe vandag.....as hulle eers elke keer as die Bokke punte gaan aanteken
'n bier gaan gee, dan gaan die manne ontrekkingsimptome begin kry!
"Annette" skryf in boodskap news:blegai$6m4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Noem julle jul rehabilitasiesentrums Pizza Plekke?:))
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bleg21$3uo$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Is dit 'n reabilitasiesentrum vir alholiste?
>> "Annette" wrote in message
>> news:blefv2$6f0$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Sien vandag by 'n Pizza plek in Oranjezicht - terwyl mens daar sit en
> eet
>> en
>>> WB kyk, dan sal hulle vir mens 'n glas gratis bier gee elke keer as die
>>> bokke punte aanteken:)))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|