Kubuskoning nou Kibusprins [boodskap #84432] |
Di, 23 September 2003 12:53 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Adriaan Niewoudt, gewese kubuskoning, het 'n nuwe blink plan om die volk ryk
te maak.
Met meer plooie, bril, ander tande en sy paadjie aan die oorkant, nooi hy
mense uit vir 'n adminfooi van R50 om aandelesertifikate te bekom in die
suiwerste koalienneerslag ter wêreld, wat heel toevallig op sy plaas is.
Met die grondstof en die geld van al die aandeehouers wil hy
satelietwerkswinkels stig, sodat die werkers vanuit hul huis tot die
produksieproses kan bydra, en nie elke dag ure en rande spandeer om by die
werk te kom nie.
Annette
|
|
|
Re: Kubuskoning nou Kibusprins [boodskap #84434 is 'n antwoord op boodskap #84432] |
Di, 23 September 2003 14:06 |
Chris
Boodskappe: 94 Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hy gaan ook seker 'n paar ape vang om geld te belê. ;-)
Annette wrote:
> Adriaan Niewoudt, gewese kubuskoning, het 'n nuwe blink plan om die volk
> ryk te maak.
> Met meer plooie, bril, ander tande en sy paadjie aan die oorkant, nooi hy
> mense uit vir 'n adminfooi van R50 om aandelesertifikate te bekom in die
> suiwerste koalienneerslag ter wêreld, wat heel toevallig op sy plaas is.
> Met die grondstof en die geld van al die aandeehouers wil hy
> satelietwerkswinkels stig, sodat die werkers vanuit hul huis tot die
> produksieproses kan bydra, en nie elke dag ure en rande spandeer om by die
> werk te kom nie.
>
> Annette
--
|
|
|
Re: Kubuskoning nou Kibusprins [boodskap #84436 is 'n antwoord op boodskap #84434] |
Di, 23 September 2003 14:18 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ojamaarnatuurlik!! Ons mense is bekend as sakkers vir gourykwordskemas.
Annette
"Chris" skryf in boodskap news:bkpkbg$2gir$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Hy gaan ook seker 'n paar ape vang om geld te belê. ;-)
>
> Annette wrote:
>
>> Adriaan Niewoudt, gewese kubuskoning, het 'n nuwe blink plan om die volk
>> ryk te maak.
>> Met meer plooie, bril, ander tande en sy paadjie aan die oorkant, nooi hy
>> mense uit vir 'n adminfooi van R50 om aandelesertifikate te bekom in die
>> suiwerste koalienneerslag ter wêreld, wat heel toevallig op sy plaas is.
>> Met die grondstof en die geld van al die aandeehouers wil hy
>> satelietwerkswinkels stig, sodat die werkers vanuit hul huis tot die
>> produksieproses kan bydra, en nie elke dag ure en rande spandeer om by die
>> werk te kom nie.
>>
>> Annette
>
> --
>
|
|
|
Re: Kubuskoning nou Kibusprins [boodskap #84437 is 'n antwoord op boodskap #84434] |
Di, 23 September 2003 14:19 |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Janee, Adderjan gaan weer 'n paar liggelowiges vang. Dis mos maar almal se
droom om vinnig ryk te word en maak nie saak hoeveel keer die mense in
dieselfde gat trap nie, gevang gaan hulle weer word. Dan verdien hulle om
hulle geld te verloor.....
"Chris" skryf in boodskap news:bkpkbg$2gir$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Hy gaan ook seker 'n paar ape vang om geld te belê. ;-)
>
> Annette wrote:
>
>> Adriaan Niewoudt, gewese kubuskoning, het 'n nuwe blink plan om die volk
>> ryk te maak.
>> Met meer plooie, bril, ander tande en sy paadjie aan die oorkant, nooi hy
>> mense uit vir 'n adminfooi van R50 om aandelesertifikate te bekom in die
>> suiwerste koalienneerslag ter wêreld, wat heel toevallig op sy plaas is.
>> Met die grondstof en die geld van al die aandeehouers wil hy
>> satelietwerkswinkels stig, sodat die werkers vanuit hul huis tot die
>> produksieproses kan bydra, en nie elke dag ure en rande spandeer om by die
>> werk te kom nie.
>>
>> Annette
>
> --
>
|
|
|
Re: Kubuskoning nou Kibusprins [boodskap #84438 is 'n antwoord op boodskap #84437] |
Di, 23 September 2003 14:20 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hy moet tog iets doen om van die miljoen kubuskoeverte in sy garage ontslae
te raak:))
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bkpkp5$2gp3$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Janee, Adderjan gaan weer 'n paar liggelowiges vang. Dis mos maar almal se
> droom om vinnig ryk te word en maak nie saak hoeveel keer die mense in
> dieselfde gat trap nie, gevang gaan hulle weer word. Dan verdien hulle om
> hulle geld te verloor.....
> "Chris" wrote in message
> news:bkpkbg$2gir$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Hy gaan ook seker 'n paar ape vang om geld te belê. ;-)
>>
>> Annette wrote:
>>
>>> Adriaan Niewoudt, gewese kubuskoning, het 'n nuwe blink plan om die volk
>>> ryk te maak.
>>> Met meer plooie, bril, ander tande en sy paadjie aan die oorkant, nooi
> hy
>>> mense uit vir 'n adminfooi van R50 om aandelesertifikate te bekom in die
>>> suiwerste koalienneerslag ter wêreld, wat heel toevallig op sy plaas is.
>>> Met die grondstof en die geld van al die aandeehouers wil hy
>>> satelietwerkswinkels stig, sodat die werkers vanuit hul huis tot die
>>> produksieproses kan bydra, en nie elke dag ure en rande spandeer om by
> die
>>> werk te kom nie.
>>>
>>> Annette
>>
>> --
>>
>
|
|
|
Re: Kubuskoning nou Kibusprins [boodskap #84451 is 'n antwoord op boodskap #84437] |
Wo, 24 September 2003 03:17 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek hou van die "Adderjan".
Wil iemand nie seblief die storiedraad van die vrotmelk-kultuur hier skryf
nie? Ek het dit amper vergeet - ek onthou net hoe mense koorsagtig glase
gekoop het om die vrotmelk te kweek.
|
|
|
Re: Kubuskoning nou Kibusprins [boodskap #84452 is 'n antwoord op boodskap #84438] |
Wo, 24 September 2003 05:52 |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nogal 'n bewondering vir die ou op 'n skewe manier. Ten minste sit
hy nie net op sy blaker en verdien 'n salaris en wag vir vakansiedae om sy
geld uit te gee nie......
"Annette" skryf in boodskap news:bkpkss$lp0$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hy moet tog iets doen om van die miljoen kubuskoeverte in sy garage ontslae
> te raak:))
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bkpkp5$2gp3$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Janee, Adderjan gaan weer 'n paar liggelowiges vang. Dis mos maar
almal
> se
>> droom om vinnig ryk te word en maak nie saak hoeveel keer die mense in
>> dieselfde gat trap nie, gevang gaan hulle weer word. Dan verdien hulle
> om
>> hulle geld te verloor.....
>> "Chris" wrote in message
>> news:bkpkbg$2gir$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Hy gaan ook seker 'n paar ape vang om geld te belê. ;-)
>>>
>>> Annette wrote:
>>>
>>>> Adriaan Niewoudt, gewese kubuskoning, het 'n nuwe blink plan om die
> volk
>>>> ryk te maak.
>>>> Met meer plooie, bril, ander tande en sy paadjie aan die oorkant,
nooi
>> hy
>>>> mense uit vir 'n adminfooi van R50 om aandelesertifikate te bekom in
> die
>>>> suiwerste koalienneerslag ter wêreld, wat heel toevallig op sy plaas
> is.
>>>> Met die grondstof en die geld van al die aandeehouers wil hy
>>>> satelietwerkswinkels stig, sodat die werkers vanuit hul huis tot die
>>>> produksieproses kan bydra, en nie elke dag ure en rande spandeer om
by
>> die
>>>> werk te kom nie.
>>>>
>>>> Annette
>>>
>>> --
>>>
>>
>
|
|
|