Sou die SAP hulle hieraan steur? [boodskap #84078] |
Tue, 16 September 2003 06:47 |
SB[1]
Boodskappe: 186 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Verskoon die Engels:
Three more women have come forward with complaints against a man charged
with knowingly infecting women with HIV.
Shingirayi Nyarirangwe, 24, has reappeared in Auckland district court on
charges relating to five women, two of whom have developed AIDS.
Police allege he failed to tell some of the women he had HIV.
Nyarirangwe faced five new charges relating to women he had sex with.
|
|
|
Re: Sou die SAP hulle hieraan steur? [boodskap #84081 is 'n antwoord op boodskap #84078] |
Tue, 16 September 2003 07:15 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet van 'n spesifieke geval waar 'n vrou wat deur 'n man besmet is, hom
aangekla het, en hy skuldig bevind is.
Dit was al 'n paar jaar gelede.
Annette
"Spencer" skryf in boodskap news:1063694484.443065@radsrv1.tranzpeer.net...
> Verskoon die Engels:
>
> Three more women have come forward with complaints against a man charged
> with knowingly infecting women with HIV.
>
> Shingirayi Nyarirangwe, 24, has reappeared in Auckland district court on
> charges relating to five women, two of whom have developed AIDS.
>
> Police allege he failed to tell some of the women he had HIV.
>
> Nyarirangwe faced five new charges relating to women he had sex with.
>
|
|
|
Re: Sou die SAP hulle hieraan steur? [boodskap #84092 is 'n antwoord op boodskap #84081] |
Tue, 16 September 2003 08:42 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En dit is waarom ek glo dat verpligte toetsing noodsaaklik is. Maar die
"siekte" word met 'n halo bekroon - of dit nou oordraagbaar is of nie - dit
is steeds nie 'n aanmeldbare siekte nie. Waarom nie?
Die staat moet in die beskuldigdebank geplaas word.
"Annette" skryf in boodskap news:bk6dau$2lm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek weet van 'n spesifieke geval waar 'n vrou wat deur 'n man besmet is, hom
> aangekla het, en hy skuldig bevind is.
> Dit was al 'n paar jaar gelede.
>
> Annette
>
|
|
|