Nog oor Norah Elbereth [boodskap #83416] |
Sat, 06 September 2003 08:07 |
Samuel Murray-Smit
Boodskappe: 8 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Samuel:
Weer my dogtertjie... as julle wil foto's kyk, loer hier:
http://www.leuce.com/temp_norah/. Heksie, ek sal beslis kom
kuier..., sodra ek in die Kaap is, wat waarskynlik Desember sal
wees vir die doop. Rogersmeisie, in die "sak" beteken "met die
helm". Skies, ek lees nie Usenet so gereeld nie (NNTP kom nie
deur ons werk se firewall nie).
|
|
|
Re: Nog oor Norah Elbereth [boodskap #83421 is 'n antwoord op boodskap #83416] |
Sat, 06 September 2003 12:22 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Samuel Murray-Smit
Rogersmeisie, in die "sak" beteken "met die
> helm
Haai, dan gaan sy mos clairvoyant wees. Snaaks,
ek het nog nooit enigiemand teengekom, tot nou
toe, wat 'n kind gehad het wat met die helm
gebore is nie. Hoe algemeen is dit om met die
helm gebore te wees. En wat presies is die
helm?
Gloudina
|
|
|
|
Re: Nog oor Norah Elbereth [boodskap #83435 is 'n antwoord op boodskap #83416] |
Sun, 07 September 2003 08:54 |
Hans Kamp
Boodskappe: 94 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Samuel Murray-Smit" skryf in boodskap news:1103_1062835643@news.absamail.co.za...
> Samuel:
> Weer my dogtertjie... as julle wil foto's kyk, loer hier:
> http://www.leuce.com/temp_norah/. Heksie, ek sal beslis kom
> kuier..., sodra ek in die Kaap is, wat waarskynlik Desember sal
> wees vir die doop. Rogersmeisie, in die "sak" beteken "met die
> helm". Skies, ek lees nie Usenet so gereeld nie (NNTP kom nie
> deur ons werk se firewall nie).
Kan dat nie word verander nie? In die Nederlandstalige nuusgroep
nl.comp.netwerken kan jy vrae stel. Maar ek dink dat daar ook
Afrikaanstalige nuusgroepe bestaan.
Hans Kamp.
|
|
|
Re: Nog oor Norah Elbereth [boodskap #83436 is 'n antwoord op boodskap #83435] |
Sun, 07 September 2003 08:56 |
Hans Kamp
Boodskappe: 94 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Hans Kamp" skryf in boodskap news:bjero6$sf$1@news2.tilbu1.nb.home.nl...
>
> "Samuel Murray-Smit" schreef in bericht
> news:1103_1062835643@news.absamail.co.za...
>> Samuel:
>> Weer my dogtertjie... as julle wil foto's kyk, loer hier:
>> http://www.leuce.com/temp_norah/. Heksie, ek sal beslis kom
>> kuier..., sodra ek in die Kaap is, wat waarskynlik Desember sal
>> wees vir die doop. Rogersmeisie, in die "sak" beteken "met die
>> helm". Skies, ek lees nie Usenet so gereeld nie (NNTP kom nie
>> deur ons werk se firewall nie).
>
> Kan dat nie word verander nie? In die Nederlandstalige nuusgroep
> nl.comp.netwerken kan jy vrae stel. Maar ek dink dat daar ook
> Afrikaanstalige nuusgroepe bestaan.
Ek bedoel, om te vra hoe om die probleem met firewalls op te los.
Hans Kamp.
|
|
|
Re: Nog oor Norah Elbereth [boodskap #83464 is 'n antwoord op boodskap #83436] |
Sun, 07 September 2003 16:50 |
Namaqua
Boodskappe: 144 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die antwoord is om die nuus protokol (wat geblok word deur die firewall)
eenvoudig te omsyl.
Daar is menige s.g.n "web frontends" vir nntp en omdat dit op 'n webblad is
gaan dit deur die firewall, een wat dadelik opkom is google
http://www.google.com/grphp
of
hierdie spesifieke groep
http://groups.google.com/groups?hl=af&lr=&ie=UTF-8&a mp;group=soc.culture.south-africa
hoop dit help
Groete
"Hans Kamp" skryf in boodskap news:bjerrs$onj$1@news3.tilbu1.nb.home.nl...
>
> "Hans Kamp" schreef in bericht
> news:bjero6$sf$1@news2.tilbu1.nb.home.nl...
>>
>> "Samuel Murray-Smit" schreef in bericht
>> news:1103_1062835643@news.absamail.co.za...
>>> Samuel:
>>> Weer my dogtertjie... as julle wil foto's kyk, loer hier:
>>> http://www.leuce.com/temp_norah/. Heksie, ek sal beslis kom
>>> kuier..., sodra ek in die Kaap is, wat waarskynlik Desember sal
>>> wees vir die doop. Rogersmeisie, in die "sak" beteken "met die
>>> helm". Skies, ek lees nie Usenet so gereeld nie (NNTP kom nie
>>> deur ons werk se firewall nie).
>>
>> Kan dat nie word verander nie? In die Nederlandstalige nuusgroep
>> nl.comp.netwerken kan jy vrae stel. Maar ek dink dat daar ook
>> Afrikaanstalige nuusgroepe bestaan.
>
> Ek bedoel, om te vra hoe om die probleem met firewalls op te los.
>
> Hans Kamp.
>
|
|
|
Re: Nog oor Norah Elbereth [boodskap #83473 is 'n antwoord op boodskap #83426] |
Sun, 07 September 2003 19:01 |
Samuel Murray-Smit
Boodskappe: 8 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Sat, 6 Sep 2003 18:36:43 +0200, "Tobie" wrote:
>> "Samuel Murray-Smit"
>> ---
> Samuel werk jy nog by Beeld?
> en wanneer het jy die Smit by jou naam gekry?
Ja ek werk by Beeld, as vertaler in die advertensieafdeling.
"Smit" is my vrou se nooiensvan. My van is "Murray".
|
|
|
Re: Nog oor Norah Elbereth [boodskap #83474 is 'n antwoord op boodskap #83421] |
Sun, 07 September 2003 19:02 |
Samuel Murray-Smit
Boodskappe: 8 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Sat, 06 Sep 2003 12:22:58 GMT, "@rogers.com"
wrote:
> Samuel Murray-Smit
>> Rogersmeisie, in die "sak" beteken "met die
>> helm
> Haai, dan gaan sy mos clairvoyant wees. Snaaks,
> ek het nog nooit enigiemand teengekom, tot nou
> toe, wat 'n kind gehad het wat met die helm
> gebore is nie. Hoe algemeen is dit om met die
> helm gebore te wees. En wat presies is die
> helm?
Die helm is die vrugsak wat dus nog nie geskeur het toe die
babatjie uitgekom het nie. Hoe algemeen is dit? Ek weet nie...
wat sê die dokters daar in Kanada?
|
|
|
Re: Nog oor Norah Elbereth [boodskap #83475 is 'n antwoord op boodskap #83436] |
Sun, 07 September 2003 19:04 |
Samuel Murray-Smit
Boodskappe: 8 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Sun, 7 Sep 2003 10:56:27 +0200, "Hans Kamp"
wrote:
> "Hans Kamp" schreef in bericht
> news:bjero6$sf$1@news2.tilbu1.nb.home.nl...
>> "Samuel Murray-Smit" schreef in bericht
>> news:1103_1062835643@news.absamail.co.za...
>>> Samuel:
>>> Weer my dogtertjie... as julle wil foto's kyk, loer hier:
>>> http://www.leuce.com/temp_norah/. Heksie, ek sal beslis
kom
>>> kuier..., sodra ek in die Kaap is, wat waarskynlik Desember sal
>>> wees vir die doop. Rogersmeisie, in die "sak" beteken "met die
>>> helm". Skies, ek lees nie Usenet so gereeld nie (NNTP kom nie
>>> deur ons werk se firewall nie).
>> Kan dat nie word verander nie? In die Nederlandstalige nuusgroep
>> nl.comp.netwerken kan jy vrae stel. Maar ek dink dat daar ook
>> Afrikaanstalige nuusgroepe bestaan.
> Ek bedoel, om te vra hoe om die probleem met firewalls op te
los.
Die oplossing is om die werk se IT departement te oortuig dat
NNTP nie die werk se tyd en geld mmors nie en dat dit ook geen
sekuriteitsrisiko is nie.
|
|
|
Re: Nog oor Norah Elbereth [boodskap #83476 is 'n antwoord op boodskap #83464] |
Sun, 07 September 2003 19:05 |
Samuel Murray-Smit
Boodskappe: 8 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Sun, 7 Sep 2003 16:50:07 +0000 (UTC), "Namaqua"
wrote:
> Die antwoord is om die nuus protokol (wat geblok word deur die firewall)
> eenvoudig te omsyl.
>
> Daar is menige s.g.n "web frontends" vir nntp en omdat dit op 'n webblad is
> gaan dit deur die firewall, een wat dadelik opkom is google
> http://www.google.com/grphp
Dankie, maar dié webfronts is cumbersome. Dit vat lank om te
laai en 'n mens moet ammekaar inlog (tensy jy koekies aan het, en
ek trash myne elke dag).
|
|
|