Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Uitbuitery...
Uitbuitery... [boodskap #83246] Wed, 03 September 2003 13:41 na volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek kry vanoggend 'n "spam" mail met spesiale aanbiedinge van die KLM
lugredery vir vakansies na Suid Afrika. Groot was my skok om te sien dat
selfs na 23% afslag, 'n luukse enkelkamer in die Mount Nelson, Kaapstad,
nogsteeds Euro 286 kos. 'n Enkelkamer in die Westcliff, Johannesburg, gaan
vir Euro 159 en dit is na 40% afslag! Om die cherry op die koek te sit, kos
'n 6-dag besoek aan die Orient Express Safari-kamp, Botswana, Euro 3350 vir
'n enkelpersoon!!! En hierdie pryse sluit nie die vlug in nie.
En ek dog al die tyd dat dit goedkoop is vir Europese besoekers om in Suid
Afrika te gaan vakansie hou...
Re: Uitbuitery... [boodskap #83250 is 'n antwoord op boodskap #83246] Wed, 03 September 2003 14:59 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nie as jy in die Mount Nelson wil bly , of met die Blou Trein wil rondry nie.
Mens kan hier goedkoop bly en rondry as jy wil.
Annette

"Jottie" skryf in boodskap news:3f55ef89$0$262$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
> Ek kry vanoggend 'n "spam" mail met spesiale aanbiedinge van die KLM
> lugredery vir vakansies na Suid Afrika. Groot was my skok om te sien dat
> selfs na 23% afslag, 'n luukse enkelkamer in die Mount Nelson, Kaapstad,
> nogsteeds Euro 286 kos. 'n Enkelkamer in die Westcliff, Johannesburg, gaan
> vir Euro 159 en dit is na 40% afslag! Om die cherry op die koek te sit, kos
> 'n 6-dag besoek aan die Orient Express Safari-kamp, Botswana, Euro 3350 vir
> 'n enkelpersoon!!! En hierdie pryse sluit nie die vlug in nie.
> En ek dog al die tyd dat dit goedkoop is vir Europese besoekers om in Suid
> Afrika te gaan vakansie hou...
>
Vorige onderwerp: 'n Versoek asseblief
Volgende onderwerp: raak gesê:-)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:27:02 UTC 2025