Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Only 1 torture"
"Only 1 torture" [boodskap #83014] |
Wed, 27 August 2003 20:20 |
jcw
Boodskappe: 21 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek kyk toe gisteraand na "special assignemt" op 3. Die handel toe juis oor
die onnies wat guns wil hê, en alhoewel ek baie respek het vir hulle
deursettings vermoe, dink ek nog guns is 'n groot nee in skole.
In elke geval, hulle interview toe 'n union memchap daar, oor 'n saak waarin
'n vroulike onnie, een van haar manlike studente aangerand en gemartel het,
nodeloos om te se, daar word toe klagtes gele, die saak word bewys en die
onnie is haar job kwyt.
Hier is die punch-line, die union chap se: "I think she should get het job
back, she was teaching for twenty years, and now she lost her job because of
1 case of torture, there should be a system whereby she can be forgiven and
come back as a new person" , of naby genoeg hieraan, nou vra ek jou met rane
in my navy blues, wat de donner dink die man.
Daai paar cops wat hulle honde opgelei het om die drie mosambiekers, sal dan
seker hulle jobs ook kan terug vra, na alles, dis die eerste opleiding
waaraan hulle skuldig bevind word of hoe ?
Dis amazing watter stupid mense in posisies van maat aangetref word, en
hierdie is nie gemik op wit of swart nie, hierdie ou is heelwaarskynlik net
so dig soos die gemiddelde wit ou in dieselfde pos. Dis ongelooflik dat so
persoon sulke kak kan kwytraak en dink hy kan ander oortuig om hom te volg
in sy siening.
|
|
|
Re: "Only 1 torture" [boodskap #83017 is 'n antwoord op boodskap #83014] |
Thu, 28 August 2003 00:42 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
jcw wrote
Die handel toe juis oor
> die onnies wat guns wil hê
Ai, jcw, dis darem moeilik om jou te volg. Elke keer as ek
by die gewere kom wat jy guns noem, dan dink ek dis 'n
Afrikaanse woord en lees ek dit as " favour." Jy sal moet
aanhalingstekens leer gebruik as 'n Engelse woord en 'n
Afrikaanse woord dieselfde lyk maar heeltemal verskillende
betekenisse het. Ek wonder hoeveel woorde is daar wat
so is. Ek kan dink aan spoke en " spoke" (van 'n wiel).
Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
|
|
|
Re: "Only 1 torture" [boodskap #83018 is 'n antwoord op boodskap #83014] |
Thu, 28 August 2003 01:15 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
jcw
> Hier is die punch-line, die union chap se: "I think she should get het job
> back, she was teaching for twenty years
Dit wys net jou jeugdige onervarenheid, dat jy nie weet dat enige
"union chap" se verantwoordelikheid is om vir die mense in sy unie
te veg nie.
Penkop, die union chap van die kommando
|
|
|
Re: "Only 1 torture" [boodskap #83041 is 'n antwoord op boodskap #83014] |
Fri, 29 August 2003 08:17 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom mag 'n onderwyser homself nie beskerm nie? Dis mos nie hy/sy wat
homself of ander mense in gevaar stel nie? Dis sy leerlinge wat die gevaar
is. Wat sou jy verkies? Dat die onderwysers besluit dis te gevaarlik en
weier om skool toe te gaan? Jy moet een ding onthou: 'n Wapen kan nie by
homself skiet nie....daarvoor het hy 'n mens nodig. Dis die mens wat die
krimineel is, nie die wapen nie!
"jcw" skryf in boodskap news:3f4d12c4.0@news1.mweb.co.za...
> Ek kyk toe gisteraand na "special assignemt" op 3. Die handel toe juis oor
> die onnies wat guns wil hê, en alhoewel ek baie respek het vir hulle
> deursettings vermoe, dink ek nog guns is 'n groot nee in skole.
>
> In elke geval, hulle interview toe 'n union memchap daar, oor 'n saak waarin
> 'n vroulike onnie, een van haar manlike studente aangerand en gemartel het,
> nodeloos om te se, daar word toe klagtes gele, die saak word bewys en die
> onnie is haar job kwyt.
>
> Hier is die punch-line, die union chap se: "I think she should get het job
> back, she was teaching for twenty years, and now she lost her job because of
> 1 case of torture, there should be a system whereby she can be forgiven and
> come back as a new person" , of naby genoeg hieraan, nou vra ek jou met rane
> in my navy blues, wat de donner dink die man.
>
> Daai paar cops wat hulle honde opgelei het om die drie mosambiekers, sal dan
> seker hulle jobs ook kan terug vra, na alles, dis die eerste opleiding
> waaraan hulle skuldig bevind word of hoe ?
>
> Dis amazing watter stupid mense in posisies van maat aangetref word, en
> hierdie is nie gemik op wit of swart nie, hierdie ou is heelwaarskynlik net
> so dig soos die gemiddelde wit ou in dieselfde pos. Dis ongelooflik dat so
> persoon sulke kak kan kwytraak en dink hy kan ander oortuig om hom te volg
> in sy siening.
>
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Fri Jan 10 16:20:05 UTC 2025
|