Gereg en demokrasie [boodskap #82848] |
Mon, 25 August 2003 04:50 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Na die kwytskelding van Jacob Zuma het die ANC-segsman verklaar dat die stap
'n oorwinning vir die gereg en demokrasie is. (?)
|
|
|
Re: Gereg en demokrasie [boodskap #82900 is 'n antwoord op boodskap #82848] |
Tue, 26 August 2003 03:03 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" skryf in boodskap news:bic4k5$ku$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Na die kwytskelding van Jacob Zuma het die ANC-segsman verklaar dat die stap
> 'n oorwinning vir die gereg en demokrasie is. (?)
>
|
|
|
|
Re: Gereg en demokrasie [boodskap #82970 is 'n antwoord op boodskap #82848] |
Wed, 27 August 2003 04:17 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die onthullings oor Zuma en die ANC kom bepaald nie as 'n verassing nie.
Hoe kan jy misdaad bekamp in 'n land waar die hoogste amptenaar en die party
betrokke is by die beweerde bedrog?
"Jonas" skryf in boodskap news:bic4k5$ku$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Na die kwytskelding van Jacob Zuma het die ANC-segsman verklaar dat die stap
> 'n oorwinning vir die gereg en demokrasie is. (?)
>
|
|
|
Re: Gereg en demokrasie [boodskap #82980 is 'n antwoord op boodskap #82970] |
Wed, 27 August 2003 10:59 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jonas wrote
> Hoe kan jy misdaad bekamp in 'n land waar die hoogste amptenaar en die party
> betrokke is by die beweerde bedrog?
En wat dink jy van Cheney en sy manewales?
Gloudina
|
|
|
Re: Gereg en demokrasie [boodskap #83003 is 'n antwoord op boodskap #82980] |
Wed, 27 August 2003 17:36 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Anti - bedrog is bedrog. Vat hom hof toe.
"@rogers.com" wrote in message
news:aa03b.58762$_V.10458@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> Jonas wrote
>
>> Hoe kan jy misdaad bekamp in 'n land waar die hoogste amptenaar en die
> party
>> betrokke is by die beweerde bedrog?
>
> En wat dink jy van Cheney en sy manewales?
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Gereg en demokrasie [boodskap #83024 is 'n antwoord op boodskap #82980] |
Thu, 28 August 2003 07:29 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Tante, met al jou ondervinding en al die gediggies wat jy al gelees het,
weet jy van een ding nog niks: Twee verkeerdes maak nie een reg nie! In
elk geval, wat is daardie storie wat sê 'n onderwyser keer uiteindelik terug
na die verstand van 'n kind toe?