Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » KykNet wonderlik!
KykNet wonderlik! [boodskap #82690] Vr, 22 Augustus 2003 09:34 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het g'n idee van hoeveel van julle het toegang tot DStv nie, maar die
Afrikaanse Kyk Net het wonderlike programme op. Kwêla met aanbieding deur
Coenie de Villiers is rêrig besig om enige ander program gas te gee. Die
idee om weekliks een van die klein dorpies van SA te besoek, is briljant.
Ook vandeesweek het hulle weer begin met snaakse videos wat kykers instuur
en daar's 'n paar wat ons lekker laat lag het. Therese [van Song vir
Katryn-faam] Benade het as 'n tv -aanbieder ontpop [hoekom verander sy nie
maar haar naam na Katryn nie? Dit pas haar beter!] en dan is daar nou die
nuwe program wat hierdie week begin het oor aktuele sake. Die heel beste
vir my is natuurlik Frank Opperman se Agriforum waarin hy boerdery aan die
publiek bekendstel. Wonderlik! Afrikaanssprekendes wat nie KykNet kan
sien nie, mis iets geweldigs.
Re: KykNet wonderlik! [boodskap #82718 is 'n antwoord op boodskap #82690] Vr, 22 Augustus 2003 17:54 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja - snaaks - dat die beste program op TV tans Frank se Agriforum is.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f45e3c0.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het g'n idee van hoeveel van julle het toegang tot DStv nie, maar die
> Afrikaanse Kyk Net het wonderlike programme op. Kwêla met aanbieding deur
> Coenie de Villiers is rêrig besig om enige ander program gas te gee. Die
> idee om weekliks een van die klein dorpies van SA te besoek, is briljant.
> Ook vandeesweek het hulle weer begin met snaakse videos wat kykers instuur
> en daar's 'n paar wat ons lekker laat lag het. Therese [van Song vir
> Katryn-faam] Benade het as 'n tv -aanbieder ontpop [hoekom verander sy nie
> maar haar naam na Katryn nie? Dit pas haar beter!] en dan is daar nou die
> nuwe program wat hierdie week begin het oor aktuele sake. Die heel beste
> vir my is natuurlik Frank Opperman se Agriforum waarin hy boerdery aan die
> publiek bekendstel. Wonderlik! Afrikaanssprekendes wat nie KykNet kan
> sien nie, mis iets geweldigs.
>
Vorige onderwerp: Fliek: Whale Rider
Volgende onderwerp: Wat Is Jou Kakste TV Program ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 06:45:06 MGT 2024