Pap bande [boodskap #82684] |
Fri, 22 August 2003 08:29 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sit nuwe bande aan by enige van die bande-plekke. Hulle blaas lug in met 'n
pyp sonder meter en dus is bande nooit op korrekte vlak nie.
Dis dieselfde plekke wat jou nooi om "shocks" te toets vir veilig ry - is
banddruk nie ook belangrik nie.
Is daar 'n werkersunie in die bedryf wat hul keer om bande reg op te blaas?
Party verwys jou darem na die naaste vulstasie om bande reg te pomp.
TJ
|
|
|
Re: Pap bande [boodskap #82688 is 'n antwoord op boodskap #82684] |
Fri, 22 August 2003 09:03 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kontak die RMI by 021- 9399440 en vra vir hulle watse unie kontroleer die
bandeoppompers.
Annette
"Artslink.co.za" skryf in boodskap news:3f45d433$0$227@hades.is.co.za...
> Sit nuwe bande aan by enige van die bande-plekke. Hulle blaas lug in met 'n
> pyp sonder meter en dus is bande nooit op korrekte vlak nie.
>
> Dis dieselfde plekke wat jou nooi om "shocks" te toets vir veilig ry - is
> banddruk nie ook belangrik nie.
>
> Is daar 'n werkersunie in die bedryf wat hul keer om bande reg op te blaas?
>
> Party verwys jou darem na die naaste vulstasie om bande reg te pomp.
>
>
> TJ
>
|
|
|
Re: Pap bande [boodskap #82721 is 'n antwoord op boodskap #82684] |
Fri, 22 August 2003 18:16 |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: October 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 22 Aug 2003 10:29:12 +0200, "Artslink.co.za"
wrote:
> Sit nuwe bande aan by enige van die bande-plekke. Hulle blaas lug in met 'n
> pyp sonder meter en dus is bande nooit op korrekte vlak nie.
>
> Dis dieselfde plekke wat jou nooi om "shocks" te toets vir veilig ry - is
> banddruk nie ook belangrik nie.
>
> Is daar 'n werkersunie in die bedryf wat hul keer om bande reg op te blaas?
>
> Party verwys jou darem na die naaste vulstasie om bande reg te pomp.
>
>
> TJ
>
Hallo Jo'burg:-)
Indien hulle wel 'n meter sou gehad het
sou dit steeds niks werd gewees het nie.
Omdat ek 'n 'biker' is, het ek (ook) in my
kar 'n kietergeftie waarmee banddruk akuraat
gemeet kan word. Jy het egter nie dit nodig om
te sien waarvan ek praat nie.
Laat jou bande oppomp teen 'n spesifieke druk
(moet nie te lui wees om uit jou voertuig te klim
en seker te maak wat gedoen word nie, al verseker
jy miskien slegs dta die proppies terug gedraai word
op die binnebande) en ry daarvandaan na die naaste
ander vulstasie waar jy weer jou bande se druk laat meet.
Gaan 'surprise' jouself.
DD
|
|
|
Re: Pap bande [boodskap #82764 is 'n antwoord op boodskap #82684] |
Sat, 23 August 2003 08:47 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Miskien is dit tyd vir die motorryer om elkeen te besef dat die bandedruk op
jou motor so belangrik is dat jy jou eie meter aanhou om seker te maak dat
die druk perfek is? Die verkeerde druk kan duisende kilometers afhaal van
'n band se lewe....en jouself baie geld kos. Dis sekerlik nie so baie
moeite om jou boude te lig en seker te maak dinge is reg nie?