Die Boot [boodskap #82654] |
Thu, 21 August 2003 15:35 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Amerikaanse boot sit dwars vas in 'n sandbank by Sunset Beach, Milnerton.
Hulle gaan nou die olie probeer uitpomp - hulle sal moet wikkel, want daar
is nog 'n storm op pad Saterdag.
Intussen sink die boot al hoe dieper in die sand weg, met sy vrag van 1037
behoueringskratte.
Dis nogal snaaks om ewe met die pad af te ry, en skielik is hier 'n helse
groot boot net agter die duin.
Etlike ongelukke, gefrusteerde verkeersmanne, en verkeersopeenhopings is
skielik aan die orde van die dag op 'n stukkie pad wat gewoonlik sonder
probleme gery word.
Ons is 'n nasie van nuuskieriges.
Annette
|
|
|
Re: Die Boot [boodskap #82669 is 'n antwoord op boodskap #82654] |
Fri, 22 August 2003 03:21 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis nou een van daai probleme wat ons nooit hier in die Transvaal het nie
...
"Annette" skryf in boodskap news:bi2pv0$49f5e$4@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Amerikaanse boot sit dwars vas in 'n sandbank by Sunset Beach, Milnerton.
> Hulle gaan nou die olie probeer uitpomp - hulle sal moet wikkel, want daar
> is nog 'n storm op pad Saterdag.
> Intussen sink die boot al hoe dieper in die sand weg, met sy vrag van 1037
> behoueringskratte.
> Dis nogal snaaks om ewe met die pad af te ry, en skielik is hier 'n helse
> groot boot net agter die duin.
> Etlike ongelukke, gefrusteerde verkeersmanne, en verkeersopeenhopings is
> skielik aan die orde van die dag op 'n stukkie pad wat gewoonlik sonder
> probleme gery word.
> Ons is 'n nasie van nuuskieriges.
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Die Boot [boodskap #82674 is 'n antwoord op boodskap #82669] |
Fri, 22 August 2003 03:40 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Probleem? Inteendeel.
Heel nuwe ding om na te gaan kyk.
Dink net aan al die klomp geld wat die Amerikaners/versekering vir ons moet
betaal vir al die moeite wat ons het om hulle boot te probeer red.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bi427l$6v2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis nou een van daai probleme wat ons nooit hier in die Transvaal het nie
> ...
>
> "Annette" wrote in message
> news:bi2pv0$49f5e$4@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Amerikaanse boot sit dwars vas in 'n sandbank by Sunset Beach, Milnerton.
>> Hulle gaan nou die olie probeer uitpomp - hulle sal moet wikkel, want daar
>> is nog 'n storm op pad Saterdag.
>> Intussen sink die boot al hoe dieper in die sand weg, met sy vrag van 1037
>> behoueringskratte.
>> Dis nogal snaaks om ewe met die pad af te ry, en skielik is hier 'n helse
>> groot boot net agter die duin.
>> Etlike ongelukke, gefrusteerde verkeersmanne, en verkeersopeenhopings is
>> skielik aan die orde van die dag op 'n stukkie pad wat gewoonlik sonder
>> probleme gery word.
>> Ons is 'n nasie van nuuskieriges.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Die Boot [boodskap #82682 is 'n antwoord op boodskap #82669] |
Fri, 22 August 2003 07:55 |
Jottie
Boodskappe: 223 Geregistreer: April 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hang-on.... is die Transvaal dan nie omring met water nie??? Dan is dit mos
'n eiland?? ;-)
"Jonas" skryf in boodskap news:bi427l$6v2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis nou een van daai probleme wat ons nooit hier in die Transvaal het nie
> ...
|
|
|
Re: Die Boot [boodskap #82686 is 'n antwoord op boodskap #82654] |
Fri, 22 August 2003 09:00 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sal ek kan bespaar op elektrisiteit?:))
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:bi4i57$cu3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Tot jy in die nag begin gloei van al die uraan wat op daai boot gelê het...
>
> "Annette" wrote in message
> news:bi4aho$4vchc$4@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Probleem? Inteendeel.
>> Heel nuwe ding om na te gaan kyk.
>> Dink net aan al die klomp geld wat die Amerikaners/versekering vir ons
> moet
>> betaal vir al die moeite wat ons het om hulle boot te probeer red.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bi427l$6v2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis nou een van daai probleme wat ons nooit hier in die Transvaal het
> nie
>>> ...
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bi2pv0$49f5e$4@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Amerikaanse boot sit dwars vas in 'n sandbank by Sunset Beach,
>> Milnerton.
>>>> Hulle gaan nou die olie probeer uitpomp - hulle sal moet wikkel,
want
>> daar
>>>> is nog 'n storm op pad Saterdag.
>>>> Intussen sink die boot al hoe dieper in die sand weg, met sy vrag
van
>> 1037
>>>> behoueringskratte.
>>>> Dis nogal snaaks om ewe met die pad af te ry, en skielik is hier 'n
>> helse
>>>> groot boot net agter die duin.
>>>> Etlike ongelukke, gefrusteerde verkeersmanne, en
verkeersopeenhopings
> is
>>>> skielik aan die orde van die dag op 'n stukkie pad wat gewoonlik
> sonder
>>>> probleme gery word.
>>>> Ons is 'n nasie van nuuskieriges.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|