Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mandela kruip by Bush
Mandela kruip by Bush [boodskap #82505] Tue, 19 August 2003 17:14 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2211
Geregistreer: February 2001
Karma: 0
Senior Lid
Volgens die Pretoria News (19/08) het Mandela vir Bush die afgelope naweek
gebel en die verhoudinge probeer herstel.
Ten minste het Mandela die insig (of raadgewers) om te besef dat hy 'n fout
gemaak het deur Bush so blatant te beledig.
Re: Mandela kruip by Bush [boodskap #82591 is 'n antwoord op boodskap #82505] Wed, 20 August 2003 15:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2211
Geregistreer: February 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:bhtlv3$lv7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens die Pretoria News (19/08) het Mandela vir Bush die afgelope naweek
> gebel en die verhoudinge probeer herstel.
> Ten minste het Mandela die insig (of raadgewers) om te besef dat hy 'n fout
> gemaak het deur Bush so blatant te beledig.
>
Re: Mandela kruip by Bush [boodskap #82612 is 'n antwoord op boodskap #82505] Thu, 21 August 2003 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: August 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ken jy dan nie daai storie van 'wie se brood man eet, sy gat lek jy blink
nie'? Selfs ou Madiba moes besef hy't die verkeerde voedende hand
aangevat......

"Jonas" skryf in boodskap news:bhtlv3$lv7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens die Pretoria News (19/08) het Mandela vir Bush die afgelope naweek
> gebel en die verhoudinge probeer herstel.
> Ten minste het Mandela die insig (of raadgewers) om te besef dat hy 'n fout
> gemaak het deur Bush so blatant te beledig.
>
Re: Mandela kruip by Bush [boodskap #82672 is 'n antwoord op boodskap #82612] Fri, 22 August 2003 03:29 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2211
Geregistreer: February 2001
Karma: 0
Senior Lid
Soos ek Bush opgesom het is hy nie 'n man wat sal handvat nadat hy gevloek
is nie. Al maak hy ook al die regte klik en klak geluide.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f4469d8.0@news1.mweb.co.za...
> Ken jy dan nie daai storie van 'wie se brood man eet, sy gat lek jy blink
> nie'? Selfs ou Madiba moes besef hy't die verkeerde voedende hand
> aangevat......
> "Jonas" wrote in message
> news:bhtlv3$lv7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Volgens die Pretoria News (19/08) het Mandela vir Bush die afgelope naweek
>> gebel en die verhoudinge probeer herstel.
>> Ten minste het Mandela die insig (of raadgewers) om te besef dat hy 'n
> fout
>> gemaak het deur Bush so blatant te beledig.
>>
>
Vorige onderwerp: Taai Thai
Volgende onderwerp: Iedole
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:43:23 UTC 2025