Skaak [boodskap #82439] |
Mon, 18 August 2003 20:50 |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Weet iemand miskien waar op die Internet ek kan skaak speel teen ander
skaakspelers.
Ek weet dat yahoo op `n stadium so iets gehad het.
Groete
Frikkie
|
|
|
Re: Skaak [boodskap #82458 is 'n antwoord op boodskap #82439] |
Tue, 19 August 2003 05:12 |
Spencer
Boodskappe: 214 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gebruik "The world chess network"
http://www.worldchessnetwork.com/
Mens download net hulle gratis sagteware, en dit werk soos 'n BOM. Baie
beter as Yahoo.
"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:vte2kvcfct2icjan4cinm0gjql036677uc@4ax.com...
> Weet iemand miskien waar op die Internet ek kan skaak speel teen ander
> skaakspelers.
> Ek weet dat yahoo op `n stadium so iets gehad het.
>
> Groete
> Frikkie
>
|
|
|
Re: Skaak [boodskap #82515 is 'n antwoord op boodskap #82458] |
Tue, 19 August 2003 18:30 |
azab
Boodskappe: 3 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Tue, 19 Aug 2003, Spencer wrote:
> Date: Tue, 19 Aug 2003 17:12:29 +1200
> From: Spencer
> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
> Subject: Re: Skaak
>
> Gebruik "The world chess network"
> http://www.worldchessnetwork.com/
>
> Mens download net hulle gratis sagteware, en dit werk soos 'n BOM. Baie
> beter as Yahoo.
>
Frikkie/Spencer
Selfs nog gemakliker is www.itsyourturn.com. Jy hoef niks te download nie,
en daar is veel meer as net skaak - alhoewel dit die oorheersende spel
is.
groente
\\//\\//
|
|
|