die stelling van die aand [boodskap #82376] |
Sun, 17 August 2003 18:26 |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: October 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Fyn gelees, word daar dikwels iets gesê
wat dié titel verdien. Menige van die
juwele word oor geglimlag en word
dan vergeet. Dingetjies wat skerp
genoeg gesê word om 'n onthou
te verdien.
Vanaand kom die eer sonder twyfel Glücklich toe, want:
Glücklich sê toe met 'n spottende grynslag vir bouwer:
Kom laat ek bietjie hoor van hoe Amin se masse moord op sy eie mense
Engeland se skuld was!!! of miskien kan jy iets inwerk om "apartheid'
die skuld te gee.
|
|
|
Re: die stelling van die aand [boodskap #82381 is 'n antwoord op boodskap #82376] |
Mon, 18 August 2003 01:07 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD wrote
> Glücklich sê toe met 'n spottende grynslag vir bouwer:
>
> Kom laat ek bietjie hoor van hoe Amin se masse moord op sy eie mense
> Engeland se skuld was!!! of miskien kan jy iets inwerk om "apartheid'
> die skuld te gee.
Gelukkig, Davie, het Lorinda toe sommer self ingespring
en vir Glucklich vertel waar Dawid die wortels gegrawe
het. Idi Amin was net soveel 'n maaksel van die Britte,
as wat Saddam Hussein 'n maaksel was van die Amerikaners.
Glucklich dink so baie in cliches, dat mens hom nie
ernstig kan opneem as hy oor SA begin praat nie. Dis
tog so jammer as mense in cliches hulle hele lewe lank
dink. Eers was dit die kommuniste, en nou is dit die
ANC. Wonder wie hy die volgende sal blameer.
Penkop van die Derde Republiek
|
|
|
Re: die stelling van die aand [boodskap #82397 is 'n antwoord op boodskap #82381] |
Mon, 18 August 2003 09:45 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Anti - jy is eintlik 'n drawwertjie en nie 'n penkop nie. (As jy nou die
Voortrekkervoorbeeld wil aangryp...)
"@rogers.com" wrote in message
news:3FV%a.185041$4UE.12610@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> DD wrote
>
>> Glücklich sê toe met 'n spottende grynslag vir bouwer:
>>
>> Kom laat ek bietjie hoor van hoe Amin se masse moord op sy eie mense
>> Engeland se skuld was!!! of miskien kan jy iets inwerk om "apartheid'
>> die skuld te gee.
>
> Gelukkig, Davie, het Lorinda toe sommer self ingespring
> en vir Glucklich vertel waar Dawid die wortels gegrawe
> het. Idi Amin was net soveel 'n maaksel van die Britte,
> as wat Saddam Hussein 'n maaksel was van die Amerikaners.
>
> Glucklich dink so baie in cliches, dat mens hom nie
> ernstig kan opneem as hy oor SA begin praat nie. Dis
> tog so jammer as mense in cliches hulle hele lewe lank
> dink. Eers was dit die kommuniste, en nou is dit die
> ANC. Wonder wie hy die volgende sal blameer.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
|
|
|
Re: die stelling van die aand [boodskap #82398 is 'n antwoord op boodskap #82376] |
Mon, 18 August 2003 09:46 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD - wil jy nie asseblief vir my goeie verwysings gee vir "drywalling" nie.
(My epos is gewoon fana...@hotmail.co.za )
"DD" skryf in boodskap news:imhvjvorhjs8qe2ac3shi739v1pettj00o@4ax.com...
>
> Fyn gelees, word daar dikwels iets gesê
> wat dié titel verdien. Menige van die
> juwele word oor geglimlag en word
> dan vergeet. Dingetjies wat skerp
> genoeg gesê word om 'n onthou
> te verdien.
>
> Vanaand kom die eer sonder twyfel Glücklich toe, want:
>
>
> Glücklich sê toe met 'n spottende grynslag vir bouwer:
>
> Kom laat ek bietjie hoor van hoe Amin se masse moord op sy eie mense
> Engeland se skuld was!!! of miskien kan jy iets inwerk om "apartheid'
> die skuld te gee.
>
|
|
|
Re: die stelling van die aand [boodskap #82443 is 'n antwoord op boodskap #82381] |
Mon, 18 August 2003 22:24 |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: October 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 18 Aug 2003 01:07:11 GMT, "@rogers.com" wrote:
> Gelukkig, Davie, het Lorinda toe sommer self ingespring
> en vir Glucklich vertel waar Dawid die wortels gegrawe
> het. Idi Amin was net soveel 'n maaksel van die Britte,
> as wat Saddam Hussein 'n maaksel was van die Amerikaners.
Maar dán Gloudina, praat ek mos uit twee monde uit.
As ek in my Davie Davis gedaante Glucklich ondersteun
en in my Lorinda gedaante Glucklich vertel waar Dawid
die wortels gegrawe het.
Hoe verwerk jy dìt, want volgens jou is ek mos Lorinda ook?
Of het jy êrens verskoning gevra sonder dat ek dit raakgesien
het? Dit ìs natuurlik moontlik want die afgelope tyd besoek ek
dié groep nie daagliks nie.
DD
|
|
|
Re: die stelling van die aand [boodskap #82444 is 'n antwoord op boodskap #82398] |
Mon, 18 August 2003 22:26 |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: October 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 18 Aug 2003 11:46:54 +0200, "Jonas" wrote:
> DD - wil jy nie asseblief vir my goeie verwysings gee vir "drywalling" nie.
> (My epos is gewoon fana...@hotmail.co.za )
>
Hallo Jonas. Dit is nou 12:30 en ek het jou epos adres
in my adresboek gebêre. Ek pos dit vanaand vir jou.
DD
|
|
|