Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die manne kom by
Die manne kom by [boodskap #82327] Sat, 16 August 2003 06:48 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vir jare was daar kompetisies vir dames wat as mej. Snoek of as mej
Melktert bekend wou wees.
Nou het Potch 'n kompetisie vir 'n mnr. Wors.

Annette
Re: Die manne kom by [boodskap #82332 is 'n antwoord op boodskap #82327] Sat, 16 August 2003 09:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: August 2003
Karma: 0
Senior Lid
'k neem aan daar sal kategorieë wees? Jy kry darem 'n dun en 'n dik
boerewors, 'n salami, ens. Dan is die lengte ook belangrik. Party ouens
het so 'n kort lontjie terwyl ander weer 'n behoorlike span het.

"Annette" skryf in boodskap news:bhkl72$g7vm$5@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Vir jare was daar kompetisies vir dames wat as mej. Snoek of as mej
> Melktert bekend wou wees.
> Nou het Potch 'n kompetisie vir 'n mnr. Wors.
>
> Annette
>
Re: Die manne kom by [boodskap #82343 is 'n antwoord op boodskap #82332] Sat, 16 August 2003 12:45 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: January 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wat tel is die vulsel, omhulsel en braai-metodiek.

:-)

TJ

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f3dfc22.0@news1.mweb.co.za...
> 'k neem aan daar sal kategorieë wees? Jy kry darem 'n dun en 'n dik
> boerewors, 'n salami, ens. Dan is die lengte ook belangrik. Party ouens
> het so 'n kort lontjie terwyl ander weer 'n behoorlike span het.
> "Annette" wrote in message
> news:bhkl72$g7vm$5@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Vir jare was daar kompetisies vir dames wat as mej. Snoek of as mej
>> Melktert bekend wou wees.
>> Nou het Potch 'n kompetisie vir 'n mnr. Wors.
>>
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Wat doen die marsmannetjies?
Volgende onderwerp: Mev H.S. Balle se blatjang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:20:14 UTC 2025