Misdaadmekka? [boodskap #82154] |
Wed, 13 August 2003 14:57 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die afgelope naweek is 'n seun bevry wat ontvoer is.
Sy ouers is Hollanders wat die afgelope twee jaar hier woon.
Die ontvoerders is twee Dutsers wat met 'n sekere misdaad as doel die land
ingekom het.
Die kroeks is gevang, geen losprys is betaal nie, die kind is terug by sy
ouers, en al die slagoffers kry berading.
Annette
|
|
|
Re: Misdaadmekka? [boodskap #82166 is 'n antwoord op boodskap #82154] |
Thu, 14 August 2003 02:29 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die indruk bestaan Annette dat die Hollanders (ouers) nie blindelings as
prooi geteiken is nie - wat gaan aan die Rape Town?
"Annette" skryf in boodskap news:bhdr5m$pqid7$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Die afgelope naweek is 'n seun bevry wat ontvoer is.
> Sy ouers is Hollanders wat die afgelope twee jaar hier woon.
> Die ontvoerders is twee Dutsers wat met 'n sekere misdaad as doel die land
> ingekom het.
> Die kroeks is gevang, geen losprys is betaal nie, die kind is terug by sy
> ouers, en al die slagoffers kry berading.
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Misdaadmekka? [boodskap #82171 is 'n antwoord op boodskap #82166] |
Thu, 14 August 2003 05:50 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gister in Argus 'n groot artikel oor die twee stouterds. Hulle word in
Duitland ook gesoek. Blykbaar was hulle modus operandi tot dusver om
versekeringsbedrog te pleeg, en toe hulle uiteindelik uitgevang ward het
hulle hul misdaadplanne opgegradeer tot ontvoering.
Man, eintlik gaan dit goed hier, ons hoor net ten minste elke dag van twee
verskillende gevalle van moord in ander dele van die land, veral Gauteng.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bhes7d$bio$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die indruk bestaan Annette dat die Hollanders (ouers) nie blindelings as
> prooi geteiken is nie - wat gaan aan die Rape Town?
>
> "Annette" wrote in message
> news:bhdr5m$pqid7$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Die afgelope naweek is 'n seun bevry wat ontvoer is.
>> Sy ouers is Hollanders wat die afgelope twee jaar hier woon.
>> Die ontvoerders is twee Dutsers wat met 'n sekere misdaad as doel die land
>> ingekom het.
>> Die kroeks is gevang, geen losprys is betaal nie, die kind is terug by sy
>> ouers, en al die slagoffers kry berading.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Misdaadmekka? [boodskap #82184 is 'n antwoord op boodskap #82171] |
Thu, 14 August 2003 10:14 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As dit al is waarvan julle hoor dan is die SAPS se onderdrukking van
misdaadstatistiek uiters effektief....
"Annette" skryf in boodskap news:bhfa20$h4v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gister in Argus 'n groot artikel oor die twee stouterds. Hulle word in
> Duitland ook gesoek. Blykbaar was hulle modus operandi tot dusver om
> versekeringsbedrog te pleeg, en toe hulle uiteindelik uitgevang ward het
> hulle hul misdaadplanne opgegradeer tot ontvoering.
> Man, eintlik gaan dit goed hier, ons hoor net ten minste elke dag van twee
> verskillende gevalle van moord in ander dele van die land, veral Gauteng.
> Annette
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bhes7d$bio$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die indruk bestaan Annette dat die Hollanders (ouers) nie blindelings as
>> prooi geteiken is nie - wat gaan aan die Rape Town?
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bhdr5m$pqid7$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Die afgelope naweek is 'n seun bevry wat ontvoer is.
>>> Sy ouers is Hollanders wat die afgelope twee jaar hier woon.
>>> Die ontvoerders is twee Dutsers wat met 'n sekere misdaad as doel die land
>>> ingekom het.
>>> Die kroeks is gevang, geen losprys is betaal nie, die kind is terug by sy
>>> ouers, en al die slagoffers kry berading.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Misdaadmekka? [boodskap #82189 is 'n antwoord op boodskap #82184] |
Thu, 14 August 2003 10:48 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Miskien maak hulle net stories oor ons op daar in Gauteng dat julle nie so
sleg moet voel nie;))
Hoeveel motorkapings waarvan die eienaars vermoor is is die afgelope week in
die Kaap gepleeg?
Nie een waarvan ons weet nie.
Dieselfde kan nou nie van die ou lot daar onder in Transvaal gesê word nie.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bhfnf7$mpa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As dit al is waarvan julle hoor dan is die SAPS se onderdrukking van
> misdaadstatistiek uiters effektief....
> "Annette" wrote in message
> news:bhfa20$h4v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gister in Argus 'n groot artikel oor die twee stouterds. Hulle word in
>> Duitland ook gesoek. Blykbaar was hulle modus operandi tot dusver om
>> versekeringsbedrog te pleeg, en toe hulle uiteindelik uitgevang ward het
>> hulle hul misdaadplanne opgegradeer tot ontvoering.
>> Man, eintlik gaan dit goed hier, ons hoor net ten minste elke dag van twee
>> verskillende gevalle van moord in ander dele van die land, veral Gauteng.
>> Annette
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bhes7d$bio$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die indruk bestaan Annette dat die Hollanders (ouers) nie blindelings as
>>> prooi geteiken is nie - wat gaan aan die Rape Town?
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bhdr5m$pqid7$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Die afgelope naweek is 'n seun bevry wat ontvoer is.
>>>> Sy ouers is Hollanders wat die afgelope twee jaar hier woon.
>>>> Die ontvoerders is twee Dutsers wat met 'n sekere misdaad as doel die land
>>>> ingekom het.
>>>> Die kroeks is gevang, geen losprys is betaal nie, die kind is terug by sy
>>>> ouers, en al die slagoffers kry berading.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Misdaadmekka? [boodskap #82198 is 'n antwoord op boodskap #82189] |
Thu, 14 August 2003 13:29 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy moet ook maar besef dat ons baie meer voertuie hier het as daar in die
Kaap.
"Annette" skryf in boodskap news:bhfqcm$o6f$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Miskien maak hulle net stories oor ons op daar in Gauteng dat julle nie so
> sleg moet voel nie;))
> Hoeveel motorkapings waarvan die eienaars vermoor is is die afgelope week in
> die Kaap gepleeg?
> Nie een waarvan ons weet nie.
> Dieselfde kan nou nie van die ou lot daar onder in Transvaal gesê word nie.
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bhfnf7$mpa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> As dit al is waarvan julle hoor dan is die SAPS se onderdrukking van
>> misdaadstatistiek uiters effektief....
>> "Annette" wrote in message
>> news:bhfa20$h4v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Gister in Argus 'n groot artikel oor die twee stouterds. Hulle word in
>>> Duitland ook gesoek. Blykbaar was hulle modus operandi tot dusver om
>>> versekeringsbedrog te pleeg, en toe hulle uiteindelik uitgevang ward het
>>> hulle hul misdaadplanne opgegradeer tot ontvoering.
>>> Man, eintlik gaan dit goed hier, ons hoor net ten minste elke dag van twee
>>> verskillende gevalle van moord in ander dele van die land, veral Gauteng.
>>> Annette
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bhes7d$bio$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Die indruk bestaan Annette dat die Hollanders (ouers) nie blindelings as
>>>> prooi geteiken is nie - wat gaan aan die Rape Town?
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bhdr5m$pqid7$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > Die afgelope naweek is 'n seun bevry wat ontvoer is.
>>>> > Sy ouers is Hollanders wat die afgelope twee jaar hier woon.
>>>> > Die ontvoerders is twee Dutsers wat met 'n sekere misdaad as doel die land
>>>> > ingekom het.
>>>> > Die kroeks is gevang, geen losprys is betaal nie, die kind is terug by sy
>>>> > ouers, en al die slagoffers kry berading.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Misdaadmekka? [boodskap #82205 is 'n antwoord op boodskap #82198] |
Thu, 14 August 2003 14:41 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wil jy nou impliseer dat dit ons skelms is wat julle voertuie daar loop
steel?:)))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bhg2sf$se7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy moet ook maar besef dat ons baie meer voertuie hier het as daar in die
> Kaap.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bhfqcm$o6f$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Miskien maak hulle net stories oor ons op daar in Gauteng dat julle nie so
>> sleg moet voel nie;))
>> Hoeveel motorkapings waarvan die eienaars vermoor is is die afgelope week in
>> die Kaap gepleeg?
>> Nie een waarvan ons weet nie.
>> Dieselfde kan nou nie van die ou lot daar onder in Transvaal gesê word nie.
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bhfnf7$mpa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> As dit al is waarvan julle hoor dan is die SAPS se onderdrukking van
>>> misdaadstatistiek uiters effektief....
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bhfa20$h4v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Gister in Argus 'n groot artikel oor die twee stouterds. Hulle word in
>>>> Duitland ook gesoek. Blykbaar was hulle modus operandi tot dusver om
>>>> versekeringsbedrog te pleeg, en toe hulle uiteindelik uitgevang ward het
>>>> hulle hul misdaadplanne opgegradeer tot ontvoering.
>>>> Man, eintlik gaan dit goed hier, ons hoor net ten minste elke dag van twee
>>>> verskillende gevalle van moord in ander dele van die land, veral Gauteng.
>>>> Annette
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:bhes7d$bio$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Die indruk bestaan Annette dat die Hollanders (ouers) nie blindelings as
>>>> > prooi geteiken is nie - wat gaan aan die Rape Town?
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bhdr5m$pqid7$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > Die afgelope naweek is 'n seun bevry wat ontvoer is.
>>>> > > Sy ouers is Hollanders wat die afgelope twee jaar hier woon.
>>>> > > Die ontvoerders is twee Dutsers wat met 'n sekere misdaad as doel die land
>>>> > > ingekom het.
>>>> > > Die kroeks is gevang, geen losprys is betaal nie, die kind is terug by sy
>>>> > > ouers, en al die slagoffers kry berading.
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Misdaadmekka? [boodskap #82227 is 'n antwoord op boodskap #82205] |
Fri, 15 August 2003 03:25 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee bepaald nie - onse skelms se vakbonde sal 'n staking uitroep as dit
gebeur ; -))
"Annette" skryf in boodskap news:bhg7rd$1kj$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wil jy nou impliseer dat dit ons skelms is wat julle voertuie daar loop
> steel?:)))
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bhg2sf$se7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy moet ook maar besef dat ons baie meer voertuie hier het as daar in die
>> Kaap.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bhfqcm$o6f$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Miskien maak hulle net stories oor ons op daar in Gauteng dat julle nie so
>>> sleg moet voel nie;))
>>> Hoeveel motorkapings waarvan die eienaars vermoor is is die afgelope week in
>>> die Kaap gepleeg?
>>> Nie een waarvan ons weet nie.
>>> Dieselfde kan nou nie van die ou lot daar onder in Transvaal gesê word nie.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bhfnf7$mpa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> As dit al is waarvan julle hoor dan is die SAPS se onderdrukking van
>>>> misdaadstatistiek uiters effektief....
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bhfa20$h4v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Gister in Argus 'n groot artikel oor die twee stouterds. Hulle word in
>>>> > Duitland ook gesoek. Blykbaar was hulle modus operandi tot dusver om
>>>> > versekeringsbedrog te pleeg, en toe hulle uiteindelik uitgevang ward het
>>>> > hulle hul misdaadplanne opgegradeer tot ontvoering.
>>>> > Man, eintlik gaan dit goed hier, ons hoor net ten minste elke dag van twee
>>>> > verskillende gevalle van moord in ander dele van die land, veral Gauteng.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> > news:bhes7d$bio$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Die indruk bestaan Annette dat die Hollanders (ouers) nie blindelings as
>>>> > > prooi geteiken is nie - wat gaan aan die Rape Town?
>>>> > >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:bhdr5m$pqid7$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > > Die afgelope naweek is 'n seun bevry wat ontvoer is.
>>>> > > > Sy ouers is Hollanders wat die afgelope twee jaar hier woon.
>>>> > > > Die ontvoerders is twee Dutsers wat met 'n sekere misdaad as doel die land
>>>> > > > ingekom het.
>>>> > > > Die kroeks is gevang, geen losprys is betaal nie, die kind is terug by sy
>>>> > > > ouers, en al die slagoffers kry berading.
>>>> > > >
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Misdaadmekka? [boodskap #82285 is 'n antwoord op boodskap #82205] |
Fri, 15 August 2003 13:39 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hier by ons in Namibia spot die ouens al lank dat die mense in die binneland
se goed so baie gesteel word en bo in Owamboland eindig, dat ons eintlik op
'n kol net moet blyplekke omruil....ons goete is mos daarbo. Dan kan hulle
die volgende 10 jaar weer die goed afsteel binneland toe en dan ruil ons
maar net weer!
"Annette" skryf in boodskap news:bhg7rd$1kj$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wil jy nou impliseer dat dit ons skelms is wat julle voertuie daar loop
> steel?:)))
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bhg2sf$se7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy moet ook maar besef dat ons baie meer voertuie hier het as daar in die
>> Kaap.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bhfqcm$o6f$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Miskien maak hulle net stories oor ons op daar in Gauteng dat julle nie so
>>> sleg moet voel nie;))
>>> Hoeveel motorkapings waarvan die eienaars vermoor is is die afgelope week in
>>> die Kaap gepleeg?
>>> Nie een waarvan ons weet nie.
>>> Dieselfde kan nou nie van die ou lot daar onder in Transvaal gesê word nie.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bhfnf7$mpa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> As dit al is waarvan julle hoor dan is die SAPS se onderdrukking van
>>>> misdaadstatistiek uiters effektief....
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bhfa20$h4v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Gister in Argus 'n groot artikel oor die twee stouterds. Hulle word in
>>>> > Duitland ook gesoek. Blykbaar was hulle modus operandi tot dusver om
>>>> > versekeringsbedrog te pleeg, en toe hulle uiteindelik uitgevang ward het
>>>> > hulle hul misdaadplanne opgegradeer tot ontvoering.
>>>> > Man, eintlik gaan dit goed hier, ons hoor net ten minste elke dag van twee
>>>> > verskillende gevalle van moord in ander dele van die land, veral Gauteng.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> > news:bhes7d$bio$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Die indruk bestaan Annette dat die Hollanders (ouers) nie blindelings as
>>>> > > prooi geteiken is nie - wat gaan aan die Rape Town?
>>>> > >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:bhdr5m$pqid7$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > > Die afgelope naweek is 'n seun bevry wat ontvoer is.
>>>> > > > Sy ouers is Hollanders wat die afgelope twee jaar hier woon.
>>>> > > > Die ontvoerders is twee Dutsers wat met 'n sekere misdaad as doel die land
>>>> > > > ingekom het.
>>>> > > > Die kroeks is gevang, geen losprys is betaal nie, die kind is terug by sy
>>>> > > > ouers, en al die slagoffers kry berading.
>>>> > > >
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|