Wat doen die marsmannetjies? [boodskap #82143] |
Wed, 13 August 2003 12:35 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Op 27/8 is Mars die naaste aan ons vir die laaste en die volgende 60 000
jaar. Slegs 57,750,000 km van die aarde af.
Annette
|
|
|
Re: Wat doen die marsmannetjies? [boodskap #82333 is 'n antwoord op boodskap #82143] |
Sat, 16 August 2003 09:40 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Draai mekaar se ore? Hulle sê as jy 'n marsman se ore 'tweak' dan word sy
'affêre' langer! So as jy 'n ou met rooi ore sien in die oggend, moet jy
weet sy vrou het 'n storieboek oor marsmanne gelees!
"Annette" skryf in boodskap news:bhdcmj$10nddb$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Op 27/8 is Mars die naaste aan ons vir die laaste en die volgende 60 000
> jaar. Slegs 57,750,000 km van die aarde af.
> Annette
>
|
|
|