Tronkstraf [boodskap #82041] |
Mon, 11 August 2003 07:08 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek hoor nou dat daar deur 'n regter bepleit word dat regters en magistrate
versigtiger moet wees wie hulle tronk toe stuur - die tronke is oorvol - en
volgens hom is tronkstraf vir dronkbestuur en diefstal van klein artikels
nie nodig nie.
Die dame wat onskuldig ter dood veroordeel was en toe vrygelaat is, sê self
dat tronkstraf nie 'n afskrikmiddel is nie, omdat die mense binne veels te
lekker het.
Ek is ten gunste van dwang harde-arbeid - maar iets produkteif - nie net om
te sit en klippe kap nie.
Liewer iets soos paaie regmaak.
Tov die koste van 'n gevangene - my inligting was bietjie verouderd -
volgens die koerant gister kos dit ons R1000 per dag per gevangene. ( 19 000
gevangenis, - 19 miljoen per dag)
Annette
|
|
|
Re: Tronkstraf [boodskap #82050 is 'n antwoord op boodskap #82041] |
Mon, 11 August 2003 12:19 |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja R1000 klink meer korrek, nie R200 soos voorheen geskat nie.
> Tov die koste van 'n gevangene - my inligting was bietjie verouderd -
> volgens die koerant gister kos dit ons R1000 per dag per gevangene. ( 19 000
> gevangenis, - 19 miljoen per dag)
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Tronkstraf [boodskap #82059 is 'n antwoord op boodskap #82041] |
Mon, 11 August 2003 13:05 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit sou wonderlik wees as jy misdadigers kon produktief kry, MAAR prakties
gesproke, gaan die beheer oor gevaarlike misdadigers buite 'n tronk veel
meer kos as wat dit kos om hom tussen 4 mure te hou.
"Annette" skryf in boodskap news:bh7gvc$ugqdd$3@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Ek hoor nou dat daar deur 'n regter bepleit word dat regters en magistrate
> versigtiger moet wees wie hulle tronk toe stuur - die tronke is oorvol - en
> volgens hom is tronkstraf vir dronkbestuur en diefstal van klein artikels
> nie nodig nie.
>
> Die dame wat onskuldig ter dood veroordeel was en toe vrygelaat is, sê self
> dat tronkstraf nie 'n afskrikmiddel is nie, omdat die mense binne veels te
> lekker het.
>
> Ek is ten gunste van dwang harde-arbeid - maar iets produkteif - nie net om
> te sit en klippe kap nie.
> Liewer iets soos paaie regmaak.
>
> Tov die koste van 'n gevangene - my inligting was bietjie verouderd -
> volgens die koerant gister kos dit ons R1000 per dag per gevangene. ( 19 000
> gevangenis, - 19 miljoen per dag)
>
> Annette
>
|
|
|