Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Ons Bokke word Geloof en Ondersteun
Ons Bokke word Geloof en Ondersteun [boodskap #81855] Wo, 06 Augustus 2003 06:34 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Deur die All Blacks.
Van hul uitstprake "ten gunste en ter ondersteuning" van die Springbokke,
het huidige en oud-All Blacks die volgende te sê gehad:
1) Nog geen Springbok het my al in die gesig gespoeg nie.
2) Die Springbokke is nie die vuilste span teen wie ek nog gespeel het nie.
3) Die Springbokke is 'n fisieke span. Hulle gaan voluit en hou niks terug
in die fisieke aspek van die spel nie.

Met ondersteuning soos hierdie, wie het teenstanders nodig?:)
Annette
Re: Ons Bokke word Geloof en Ondersteun [boodskap #81866 is 'n antwoord op boodskap #81855] Wo, 06 Augustus 2003 10:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is dit so dat die cons (Aussies) sê dat Afrikaners boelies is?

"Annette" skryf in boodskap news:bgq7lp$r2pct$4@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Deur die All Blacks.
> Van hul uitstprake "ten gunste en ter ondersteuning" van die Springbokke,
> het huidige en oud-All Blacks die volgende te sê gehad:
> 1) Nog geen Springbok het my al in die gesig gespoeg nie.
> 2) Die Springbokke is nie die vuilste span teen wie ek nog gespeel het nie.
> 3) Die Springbokke is 'n fisieke span. Hulle gaan voluit en hou niks terug
> in die fisieke aspek van die spel nie.
>
> Met ondersteuning soos hierdie, wie het teenstanders nodig?:)
> Annette
>
Re: Ons Bokke word Geloof en Ondersteun [boodskap #81871 is 'n antwoord op boodskap #81855] Wo, 06 Augustus 2003 11:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:bgq7lp$r2pct$4@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Deur die All Blacks.
> Van hul uitstprake "ten gunste en ter ondersteuning" van die Springbokke,
> het huidige en oud-All Blacks die volgende te sê gehad:
> 1) Nog geen Springbok het my al in die gesig gespoeg nie.
> 2) Die Springbokke is nie die vuilste span teen wie ek nog gespeel het nie.
> 3) Die Springbokke is 'n fisieke span. Hulle gaan voluit en hou niks terug
> in die fisieke aspek van die spel nie.
>
> Met ondersteuning soos hierdie, wie het teenstanders nodig?:)
> Annette
>

Ons slaat hulle nie, hulle kos word net so nou en dan gedokter voor die
wedstryde.
Re: Ons Bokke word Geloof en Ondersteun [boodskap #81873 is 'n antwoord op boodskap #81871] Wo, 06 Augustus 2003 11:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
...
>
> "Annette" wrote in message
> news:bgq7lp$r2pct$4@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Deur die All Blacks.
>> Van hul uitstprake "ten gunste en ter ondersteuning" van die Springbokke,
>> het huidige en oud-All Blacks die volgende te sê gehad:
>> 1) Nog geen Springbok het my al in die gesig gespoeg nie.
>> 2) Die Springbokke is nie die vuilste span teen wie ek nog gespeel het nie.
>> 3) Die Springbokke is 'n fisieke span. Hulle gaan voluit en hou niks terug
>> in die fisieke aspek van die spel nie.
>>
>> Met ondersteuning soos hierdie, wie het teenstanders nodig?:)
>> Annette
>>
>
>
> Ons slaat hulle nie, hulle kos word net so nou en dan gedokter voor die
> wedstryde.
>
Deur wulpse jong dingetjies:))
Annette

>
Re: Ons Bokke word Geloof en Ondersteun [boodskap #81888 is 'n antwoord op boodskap #81866] Wo, 06 Augustus 2003 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die ou wat rugby speel en nie effe vuilgat is nie, sal nooit 'n topvlak haal
nie. Dis 'n kontakspel en nie vir poeierpoefies nie....

"Jonas" skryf in boodskap news:bgqlsv$nkq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is dit so dat die cons (Aussies) sê dat Afrikaners boelies is?
> "Annette" wrote in message
> news:bgq7lp$r2pct$4@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Deur die All Blacks.
>> Van hul uitstprake "ten gunste en ter ondersteuning" van die Springbokke,
>> het huidige en oud-All Blacks die volgende te sê gehad:
>> 1) Nog geen Springbok het my al in die gesig gespoeg nie.
>> 2) Die Springbokke is nie die vuilste span teen wie ek nog gespeel het nie.
>> 3) Die Springbokke is 'n fisieke span. Hulle gaan voluit en hou niks terug
>> in die fisieke aspek van die spel nie.
>>
>> Met ondersteuning soos hierdie, wie het teenstanders nodig?:)
>> Annette
>>
>
Re: Ons Bokke word Geloof en Ondersteun [boodskap #81892 is 'n antwoord op boodskap #81888] Wo, 06 Augustus 2003 13:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoekom verloor ons dan so ver teen die poeierkwassies?:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f3102fe.0@news1.mweb.co.za...
> Die ou wat rugby speel en nie effe vuilgat is nie, sal nooit 'n topvlak haal
> nie. Dis 'n kontakspel en nie vir poeierpoefies nie....
> "Jonas" wrote in message
> news:bgqlsv$nkq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Is dit so dat die cons (Aussies) sê dat Afrikaners boelies is?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bgq7lp$r2pct$4@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Deur die All Blacks.
>>> Van hul uitstprake "ten gunste en ter ondersteuning" van die
> Springbokke,
>>> het huidige en oud-All Blacks die volgende te sê gehad:
>>> 1) Nog geen Springbok het my al in die gesig gespoeg nie.
>>> 2) Die Springbokke is nie die vuilste span teen wie ek nog gespeel het
>> nie.
>>> 3) Die Springbokke is 'n fisieke span. Hulle gaan voluit en hou niks
> terug
>>> in die fisieke aspek van die spel nie.
>>>
>>> Met ondersteuning soos hierdie, wie het teenstanders nodig?:)
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Ons Bokke word Geloof en Ondersteun [boodskap #81926 is 'n antwoord op boodskap #81892] Do, 07 Augustus 2003 06:45 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moet jy jou nie laat bluf nie. Al die internasionale spanne is kliphard en
'knyp die kat in die donker' [intimidasie en vuilspel] as die geleentheid
hom voordoen. Ons ouens is net nie so behendig om dit weg te steek nie.
George Gregan kla so baie, maar kyk hom mooi, hy is een van die geniepstige
spelers op die veld. Daai bolliekop is skelm!

"Annette" skryf in boodskap news:bgr10i$r4m49$3@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Hoekom verloor ons dan so ver teen die poeierkwassies?:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f3102fe.0@news1.mweb.co.za...
>> Die ou wat rugby speel en nie effe vuilgat is nie, sal nooit 'n topvlak
> haal
>> nie. Dis 'n kontakspel en nie vir poeierpoefies nie....
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bgqlsv$nkq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Is dit so dat die cons (Aussies) sê dat Afrikaners boelies is?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bgq7lp$r2pct$4@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Deur die All Blacks.
>>>> Van hul uitstprake "ten gunste en ter ondersteuning" van die
>> Springbokke,
>>>> het huidige en oud-All Blacks die volgende te sê gehad:
>>>> 1) Nog geen Springbok het my al in die gesig gespoeg nie.
>>>> 2) Die Springbokke is nie die vuilste span teen wie ek nog gespeel
het
>>> nie.
>>>> 3) Die Springbokke is 'n fisieke span. Hulle gaan voluit en hou niks
>> terug
>>>> in die fisieke aspek van die spel nie.
>>>>
>>>> Met ondersteuning soos hierdie, wie het teenstanders nodig?:)
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: SA rugby en rugbyspelers
Volgende onderwerp: Sokker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 21:34:18 MGT 2024