Swinging [boodskap #81813] |
Tue, 05 August 2003 14:22 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is daar Afrikaanse woorde vir "swinging" en "swingers". Nou nie swing soos
in swaai nie, maar swing soos in maats uitruil?
E
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #81818 is 'n antwoord op boodskap #81813] |
Tue, 05 August 2003 16:31 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Skoppel(m)aai ?? ;- ))
"Elaine" skryf in boodskap news:3f2fbdb7$0$228@hades.is.co.za...
> Is daar Afrikaanse woorde vir "swinging" en "swingers". Nou nie swing soos
> in swaai nie, maar swing soos in maats uitruil?
>
> E
>
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #81833 is 'n antwoord op boodskap #81813] |
Tue, 05 August 2003 20:01 |
Night Rider
Boodskappe: 6 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"Elaine"
: Is daar Afrikaanse woorde vir "swinging" en "swingers". Nou nie swing soos
: in swaai nie, maar swing soos in maats uitruil?
---
hoereerders?
---
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #81837 is 'n antwoord op boodskap #81818] |
Tue, 05 August 2003 20:31 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die m moet 'n n wees:))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bgom5m$meg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Skoppel(m)aai ?? ;- ))
> "Elaine" wrote in message
> news:3f2fbdb7$0$228@hades.is.co.za...
>> Is daar Afrikaanse woorde vir "swinging" en "swingers". Nou nie swing soos
>> in swaai nie, maar swing soos in maats uitruil?
>>
>> E
>>
>
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #81839 is 'n antwoord op boodskap #81818] |
Tue, 05 August 2003 20:54 |
Fransie
Boodskappe: 38 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Vlymskerp!!
"Jonas" skryf in boodskap news:bgom5m$meg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Skoppel(m)aai ?? ;- ))
> "Elaine" wrote in message
> news:3f2fbdb7$0$228@hades.is.co.za...
>> Is daar Afrikaanse woorde vir "swinging" en "swingers". Nou nie swing soos
>> in swaai nie, maar swing soos in maats uitruil?
>>
>> E
>>
>
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #81850 is 'n antwoord op boodskap #81837] |
Wed, 06 August 2003 04:57 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Skoffelmaai sonder die n
:-)
TJ
"Annette" skryf in boodskap news:bgp6fu$qlprj$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Die m moet 'n n wees:))
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bgom5m$meg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Skoppel(m)aai ?? ;- ))
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3f2fbdb7$0$228@hades.is.co.za...
>>> Is daar Afrikaanse woorde vir "swinging" en "swingers". Nou nie swing
>> soos
>>> in swaai nie, maar swing soos in maats uitruil?
>>>
>>> E
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #81851 is 'n antwoord op boodskap #81818] |
Wed, 06 August 2003 05:12 |
Anton
Boodskappe: 2 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
**** Post for FREE via your newsreader at post.usenet.com ****
Ontmoet "Swingers" hier http://snurl.com/1yf4
"Jonas" skryf in boodskap news:bgom5m$meg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Skoppel(m)aai ?? ;- ))
> "Elaine" wrote in message
> news:3f2fbdb7$0$228@hades.is.co.za...
>> Is daar Afrikaanse woorde vir "swinging" en "swingers". Nou nie swing soos
>> in swaai nie, maar swing soos in maats uitruil?
>>
>> E
>>
>
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #81852 is 'n antwoord op boodskap #81850] |
Wed, 06 August 2003 06:21 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
My blou bybel vertel my dit is skommeling:))
Nietemin - swinging - swaai - dit gee aan die volkspeleliedjie Ver in die
Wêreld Kittie 'n heeeeeel ander betekenis;))
Annette
"Artslink.co.za" skryf in boodskap news:3f308a91$0$230@hades.is.co.za...
> Skoffelmaai sonder die n
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bgp6fu$qlprj$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Die m moet 'n n wees:))
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bgom5m$meg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Skoppel(m)aai ?? ;- ))
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3f2fbdb7$0$228@hades.is.co.za...
>>>> Is daar Afrikaanse woorde vir "swinging" en "swingers". Nou nie swing soos
>>>> in swaai nie, maar swing soos in maats uitruil?
>>>>
>>>> E
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #81877 is 'n antwoord op boodskap #81818] |
Wed, 06 August 2003 12:40 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
hehehehehehe - nie regtig wat ek in gedagte gehad het nie :o))
E
"Jonas" skryf in boodskap news:bgom5m$meg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Skoppel(m)aai ?? ;- ))
> "Elaine" wrote in message
> news:3f2fbdb7$0$228@hades.is.co.za...
>> Is daar Afrikaanse woorde vir "swinging" en "swingers". Nou nie swing soos
>> in swaai nie, maar swing soos in maats uitruil?
>>
>> E
>>
>
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #81878 is 'n antwoord op boodskap #81852] |
Wed, 06 August 2003 12:50 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
'n heeeelllllll ander speletjie!!!
E
"Annette" skryf in boodskap news:bgq7ll$r2pct$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> My blou bybel vertel my dit is skommeling:))
> Nietemin - swinging - swaai - dit gee aan die volkspeleliedjie Ver in die
> Wêreld Kittie 'n heeeeeel ander betekenis;))
> Annette
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #81879 is 'n antwoord op boodskap #81851] |
Wed, 06 August 2003 12:51 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, maar ek wil nie swingers ontmoet nie!! Ek ken genoeg dankie :o)
E
"Anton" skryf in boodskap news:3f308cf2$1@post.usenet.com...
> **** Post for FREE via your newsreader at post.usenet.com ****
>
> Ontmoet "Swingers" hier http://snurl.com/1yf4
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #81880 is 'n antwoord op boodskap #81879] |
Wed, 06 August 2003 12:57 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
As jy hulle ken, hoe het jy hulle ontmoet?:)
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3f30f9eb$0$225@hades.is.co.za...
> Ja, maar ek wil nie swingers ontmoet nie!! Ek ken genoeg dankie :o)
>
> E
>
> "Anton" wrote in message
> news:3f308cf2$1@post.usenet.com...
>> **** Post for FREE via your newsreader at post.usenet.com ****
>>
>> Ontmoet "Swingers" hier http://snurl.com/1yf4
>
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #81882 is 'n antwoord op boodskap #81880] |
Wed, 06 August 2003 13:10 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Saam met een of twee gewerk :o)). My man het vir een gewerk wat ons die
heeltyd gepester het om saam met hom te "party". As jy saam met die mense
werk, ontmoet jy ander swingers ook. Hulle is 'n kliek wat nogal geneig is
om saam te koek en hulle like ook daarvan om ander mense te probeer oortuig
dat swinging 'n goeie ding is.
E
"Annette" skryf in boodskap news:bgqudj$qq8nl$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> As jy hulle ken, hoe het jy hulle ontmoet?:)
> Annette
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #81915 is 'n antwoord op boodskap #81833] |
Thu, 07 August 2003 00:16 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nie dieselfde ding nie :-)) Dis 'n lelike ou woord daai anyway. Waar's ons
woordeboek? Antie Glouds - waar is jy? Is daar 'n woord vir swinging?
E
"Tobie" wrote:
> ---
> hoereerders?
> ---
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #81921 is 'n antwoord op boodskap #81915] |
Thu, 07 August 2003 01:45 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Elaine wrote
> Nie dieselfde ding nie :-)) Dis 'n lelike ou woord daai anyway. Waar's ons
> woordeboek? Antie Glouds - waar is jy? Is daar 'n woord vir swinging?
Ons Afrikaanse woordeboek het nie die woord nie.
Ek weet nie of ander Afrikaanse woordeboek dit
sal wys nie. Ek neem aan die Engelse woord " swinging"
het ongeveer ingeburger geraak in Afrikaans net soos
die Franse woord matinee en die Zulu woord lobola
en die Japannese woord mebos.
Maar hoekom wil jy nie vir " swinging " hoereerdery
noem nie. Dit is tog wat dit is. Groep hoereerdery.
Gloudina
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #81930 is 'n antwoord op boodskap #81921] |
Thu, 07 August 2003 07:04 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Maatjie vir 'n praatjie? Maatjie vir 'n naaitjie?
"@rogers.com" skryf in boodskap news:BaiYa.117965$rsJ.47525@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "Elaine wrote
>
>> Nie dieselfde ding nie :-)) Dis 'n lelike ou woord daai anyway. Waar's ons
>> woordeboek? Antie Glouds - waar is jy? Is daar 'n woord vir swinging?
>
> Ons Afrikaanse woordeboek het nie die woord nie.
> Ek weet nie of ander Afrikaanse woordeboek dit
> sal wys nie. Ek neem aan die Engelse woord " swinging"
> het ongeveer ingeburger geraak in Afrikaans net soos
> die Franse woord matinee en die Zulu woord lobola
> en die Japannese woord mebos.
> Maar hoekom wil jy nie vir " swinging " hoereerdery
> noem nie. Dit is tog wat dit is. Groep hoereerdery.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #81931 is 'n antwoord op boodskap #81930] |
Thu, 07 August 2003 07:07 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Slingelswingel?
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f31fa08.0@news1.mweb.co.za...
> Maatjie vir 'n praatjie? Maatjie vir 'n naaitjie?
> "@rogers.com" wrote in message
> news:BaiYa.117965$rsJ.47525@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>
>> "Elaine wrote
>>
>>> Nie dieselfde ding nie :-)) Dis 'n lelike ou woord daai anyway. Waar's ons
>>> woordeboek? Antie Glouds - waar is jy? Is daar 'n woord vir swinging?
>>
>> Ons Afrikaanse woordeboek het nie die woord nie.
>> Ek weet nie of ander Afrikaanse woordeboek dit
>> sal wys nie. Ek neem aan die Engelse woord " swinging"
>> het ongeveer ingeburger geraak in Afrikaans net soos
>> die Franse woord matinee en die Zulu woord lobola
>> en die Japannese woord mebos.
>> Maar hoekom wil jy nie vir " swinging " hoereerdery
>> noem nie. Dit is tog wat dit is. Groep hoereerdery.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #81934 is 'n antwoord op boodskap #81931] |
Thu, 07 August 2003 08:24 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Mallemeulespyker?
"Annette" skryf in boodskap news:bgsuit$reppe$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Slingelswingel?
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f31fa08.0@news1.mweb.co.za...
>> Maatjie vir 'n praatjie? Maatjie vir 'n naaitjie?
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:BaiYa.117965$rsJ.47525@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>>
>>> "Elaine wrote
>>>
>>>> Nie dieselfde ding nie :-)) Dis 'n lelike ou woord daai anyway. Waar's ons
>>>> woordeboek? Antie Glouds - waar is jy? Is daar 'n woord vir swinging?
>>>
>>> Ons Afrikaanse woordeboek het nie die woord nie.
>>> Ek weet nie of ander Afrikaanse woordeboek dit
>>> sal wys nie. Ek neem aan die Engelse woord " swinging"
>>> het ongeveer ingeburger geraak in Afrikaans net soos
>>> die Franse woord matinee en die Zulu woord lobola
>>> en die Japannese woord mebos.
>>> Maar hoekom wil jy nie vir " swinging " hoereerdery
>>> noem nie. Dit is tog wat dit is. Groep hoereerdery.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #81936 is 'n antwoord op boodskap #81934] |
Thu, 07 August 2003 09:44 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Swetery?:))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f320cc4.0@news1.mweb.co.za...
> Mallemeulespyker?
> "Annette" wrote in message
> news:bgsuit$reppe$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Slingelswingel?
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" skryf in boodskap news:3f31fa08.0@news1.mweb.co.za...
>>> Maatjie vir 'n praatjie? Maatjie vir 'n naaitjie?
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:BaiYa.117965$rsJ.47525@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>>>
>>>> "Elaine wrote
>>>>
>>>> > Nie dieselfde ding nie :-)) Dis 'n lelike ou woord daai anyway. Waar's ons
>>>> > woordeboek? Antie Glouds - waar is jy? Is daar 'n woord vir swinging?
>>>>
>>>> Ons Afrikaanse woordeboek het nie die woord nie.
>>>> Ek weet nie of ander Afrikaanse woordeboek dit
>>>> sal wys nie. Ek neem aan die Engelse woord " swinging"
>>>> het ongeveer ingeburger geraak in Afrikaans net soos
>>>> die Franse woord matinee en die Zulu woord lobola
>>>> en die Japannese woord mebos.
>>>> Maar hoekom wil jy nie vir " swinging " hoereerdery
>>>> noem nie. Dit is tog wat dit is. Groep hoereerdery.
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #81942 is 'n antwoord op boodskap #81921] |
Thu, 07 August 2003 10:44 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het ook in ons woordeboeke gekyk. Dis nie eers in die Oxford verklarende
woordeboek nie. Ek hou nie van die woord hoereerdery nie, want ek glo nie
daar's so iets nie. Dis 'n lelike vernederende woord wat gewoonlik net op
vrouens van toepassing is. Wat beteken as 'n vrou saam met twee mans op een
slag slaap is sy 'n hoer, maar 'n man is 'n "stud" - lelik ou woord.
E
"@rogers.com" wrote:
>
> Ons Afrikaanse woordeboek het nie die woord nie.
> Ek weet nie of ander Afrikaanse woordeboek dit
> sal wys nie. Ek neem aan die Engelse woord " swinging"
> het ongeveer ingeburger geraak in Afrikaans net soos
> die Franse woord matinee en die Zulu woord lobola
> en die Japannese woord mebos.
> Maar hoekom wil jy nie vir " swinging " hoereerdery
> noem nie. Dit is tog wat dit is. Groep hoereerdery.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #81943 is 'n antwoord op boodskap #81931] |
Thu, 07 August 2003 10:45 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis 'n goeie een :-))
E
"Annette" skryf in boodskap news:bgsuit$reppe$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Slingelswingel?
> Annette
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #81952 is 'n antwoord op boodskap #81936] |
Thu, 07 August 2003 13:54 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Pompfees?
"Annette" skryf in boodskap news:bgteav$rj432$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Swetery?:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f320cc4.0@news1.mweb.co.za...
>> Mallemeulespyker?
>> "Annette" skryf in boodskap news:bgsuit$reppe$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Slingelswingel?
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" skryf in boodskap news:3f31fa08.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Maatjie vir 'n praatjie? Maatjie vir 'n naaitjie?
>>>> "@rogers.com" skryf in boodskap news:BaiYa.117965$rsJ.47525@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>>> >
>>>> > "Elaine wrote
>>>> >
>>>> > > Nie dieselfde ding nie :-)) Dis 'n lelike ou woord daai anyway. Waar's ons
>>>> > > woordeboek? Antie Glouds - waar is jy? Is daar 'n woord vir swinging?
>>>> >
>>>> > Ons Afrikaanse woordeboek het nie die woord nie.
>>>> > Ek weet nie of ander Afrikaanse woordeboek dit
>>>> > sal wys nie. Ek neem aan die Engelse woord " swinging"
>>>> > het ongeveer ingeburger geraak in Afrikaans net soos
>>>> > die Franse woord matinee en die Zulu woord lobola
>>>> > en die Japannese woord mebos.
>>>> > Maar hoekom wil jy nie vir " swinging " hoereerdery
>>>> > noem nie. Dit is tog wat dit is. Groep hoereerdery.
>>>> >
>>>> > Gloudina
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #81967 is 'n antwoord op boodskap #81942] |
Thu, 07 August 2003 20:09 |
Fransie
Boodskappe: 38 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
groepswoeps
konfooilooi
stoetgroet
"Elaine" skryf in boodskap news:3f322d71$0$230@hades.is.co.za...
> Ek het ook in ons woordeboeke gekyk. Dis nie eers in die Oxford verklarende
> woordeboek nie. Ek hou nie van die woord hoereerdery nie, want ek glo nie
> daar's so iets nie. Dis 'n lelike vernederende woord wat gewoonlik net op
> vrouens van toepassing is. Wat beteken as 'n vrou saam met twee mans op een
> slag slaap is sy 'n hoer, maar 'n man is 'n "stud" - lelik ou woord.
>
> E
>
> "@rogers.com" wrote:
>>
>> Ons Afrikaanse woordeboek het nie die woord nie.
>> Ek weet nie of ander Afrikaanse woordeboek dit
>> sal wys nie. Ek neem aan die Engelse woord " swinging"
>> het ongeveer ingeburger geraak in Afrikaans net soos
>> die Franse woord matinee en die Zulu woord lobola
>> en die Japannese woord mebos.
>> Maar hoekom wil jy nie vir " swinging " hoereerdery
>> noem nie. Dit is tog wat dit is. Groep hoereerdery.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #81969 is 'n antwoord op boodskap #81967] |
Fri, 08 August 2003 01:17 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek hou van groepswoeps - baie oorspronklik :o))
E
"Fransie" skryf in boodskap news:bgubl2$kpk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> groepswoeps
>
> konfooilooi
>
> stoetgroet
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #81972 is 'n antwoord op boodskap #81967] |
Fri, 08 August 2003 05:16 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek hou van konfooilooi:))
Laat my dink aan die Afrikaans vir Grab a Granny: Looi 'n plooi.
Annette
"Fransie" skryf in boodskap news:bgubl2$kpk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> groepswoeps
>
> konfooilooi
>
> stoetgroet
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3f322d71$0$230@hades.is.co.za...
>> Ek het ook in ons woordeboeke gekyk. Dis nie eers in die Oxford verklarende
>> woordeboek nie. Ek hou nie van die woord hoereerdery nie, want ek glo nie
>> daar's so iets nie. Dis 'n lelike vernederende woord wat gewoonlik net op
>> vrouens van toepassing is. Wat beteken as 'n vrou saam met twee mans op een
>> slag slaap is sy 'n hoer, maar 'n man is 'n "stud" - lelik ou woord.
>>
>> E
>>
>> "@rogers.com" wrote:
>>>
>>> Ons Afrikaanse woordeboek het nie die woord nie.
>>> Ek weet nie of ander Afrikaanse woordeboek dit
>>> sal wys nie. Ek neem aan die Engelse woord " swinging"
>>> het ongeveer ingeburger geraak in Afrikaans net soos
>>> die Franse woord matinee en die Zulu woord lobola
>>> en die Japannese woord mebos.
>>> Maar hoekom wil jy nie vir " swinging " hoereerdery
>>> noem nie. Dit is tog wat dit is. Groep hoereerdery.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #81980 is 'n antwoord op boodskap #81813] |
Fri, 08 August 2003 10:53 |
Barend van B.
Boodskappe: 36 Geregistreer: December 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Elaine" schreef in bericht
:
> Is daar Afrikaanse woorde vir "swinging" en "swingers". Nou nie swing soos
> in swaai nie, maar swing soos in maats uitruil?
Spanruil?
--
:-bvb-:
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #81981 is 'n antwoord op boodskap #81980] |
Fri, 08 August 2003 11:12 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ook 'n oulike een. Ek's nie oorspronklik genoeg om sulke goed self uit te
dink nie :))
E
"Barend van B." skryf in boodskap news:4101a46dab6a4b8e9351b9d575b31c63@rebleep...
> "Elaine" schreef in bericht
> :
>
>> Is daar Afrikaanse woorde vir "swinging" en "swingers". Nou nie swing soos
>> in swaai nie, maar swing soos in maats uitruil?
>
> Spanruil?
>
> --
> :-bvb-:
>
|
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #81993 is 'n antwoord op boodskap #81981] |
Fri, 08 August 2003 13:48 |
Barend van B.
Boodskappe: 36 Geregistreer: December 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Elaine" skryf in berig
:
> "Barend van B." wrote in message
> news:4101a46dab6a4b8e9351b9d575b31c63@rebleep...
>> "Elaine" schreef in bericht
>> :
>>> Is daar Afrikaanse woorde vir "swinging" en "swingers". Nou nie swing
>>> soos in swaai nie, maar swing soos in maats uitruil?
>> Spanruil?
>
> Ook 'n oulike een.
Ek is trots, baie dankie.
> Ek's nie oorspronklik genoeg om sulke goed self uit te
> dink nie :))
Kom kom, nie so beskeie nie!
Tussen hakies, dit lyk wel of julle asnog die jare 60 gaan deurmaak.
Dalk kan ek in die videoteek 'n nuwe genre in afrikaans huur:
die "hyg-fliek". 8P
--
:-bvb-:
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #81999 is 'n antwoord op boodskap #81993] |
Fri, 08 August 2003 18:42 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee wat - ons is lankal daardeur, ons het net baie sulke boeke en nie juis
flieks nie. Vir hyg-flieks (daai naam bestaan regtig hier) kyk ons maar die
Amerikaanse weergawes :)) Ons maak liewer goeie komedies. Ons is 'n land
wat lief is vir lag.
E
"Barend van B." wrote:
>
>
> Tussen hakies, dit lyk wel of julle asnog die jare 60 gaan deurmaak.
> Dalk kan ek in die videoteek 'n nuwe genre in afrikaans huur:
> die "hyg-fliek". 8P
>
> --
> :-bvb-:
>
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #82001 is 'n antwoord op boodskap #81984] |
Fri, 08 August 2003 19:03 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai Barend dankie - wie sou nou kon dink dat 'n woord wat mens sommer
aanmekaarfkans kan lei na sulke genotvolle musiek.
Annette
"Barend van B." skryf in boodskap news:2154ba585f449b8100ba5a3cf2e49dee@rebleep...
> "Annette" skryf in berig
> :
>
>
>> Slingelswingel?
>
> http://www.swinglesingers.com/
>
> --
> :-bvb-:
>
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #82288 is 'n antwoord op boodskap #81981] |
Fri, 15 August 2003 14:24 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat van rondskrop?
"Elaine" skryf in boodskap news:3f338590$0$225@hades.is.co.za...
> Ook 'n oulike een. Ek's nie oorspronklik genoeg om sulke goed self uit te
> dink nie :))
>
> E
>
> "Barend van B." wrote in message
> news:4101a46dab6a4b8e9351b9d575b31c63@rebleep...
>> "Elaine" schreef in bericht
>> :
>>
>>> Is daar Afrikaanse woorde vir "swinging" en "swingers". Nou nie swing soos
>>> in swaai nie, maar swing soos in maats uitruil?
>>
>> Spanruil?
>>
>> --
>> :-bvb-:
>>
>
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #82312 is 'n antwoord op boodskap #82288] |
Fri, 15 August 2003 22:52 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Rondskrop? Nee ek weet nie, klink te veel soos 'n ding wat 'n hoender sal
doen :))
E
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f3ceed0.0@news1.mweb.co.za...
> Wat van rondskrop?
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #82318 is 'n antwoord op boodskap #82312] |
Fri, 15 August 2003 23:23 |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Net soos "swinging" klink soos iets wat 'n apie sou doen.
"Elaine" skryf in boodskap news:3f3d642c$0$231@hades.is.co.za...
> Rondskrop? Nee ek weet nie, klink te veel soos 'n ding wat 'n hoender sal
> doen :))
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f3ceed0.0@news1.mweb.co.za...
>> Wat van rondskrop?
>
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #82331 is 'n antwoord op boodskap #82318] |
Sat, 16 August 2003 09:36 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
.....en Elaine soek van 'n apie!
"Glücklich" skryf in boodskap news:gTd%a.1246$Q_.1062@fe03.atl2.webusenet.com...
> Net soos "swinging" klink soos iets wat 'n apie sou doen.
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3f3d642c$0$231@hades.is.co.za...
>> Rondskrop? Nee ek weet nie, klink te veel soos 'n ding wat 'n hoender sal
>> doen :))
>>
>> E
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f3ceed0.0@news1.mweb.co.za...
>>> Wat van rondskrop?
>>
>
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #82339 is 'n antwoord op boodskap #82318] |
Sat, 16 August 2003 12:01 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis waar
E
"Glücklich" skryf in boodskap news:gTd%a.1246$Q_.1062@fe03.atl2.webusenet.com...
> Net soos "swinging" klink soos iets wat 'n apie sou doen.
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #82340 is 'n antwoord op boodskap #82331] |
Sat, 16 August 2003 12:01 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Meervoud - apieS
E
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f3dfb0e.0@news1.mweb.co.za...
> .....en Elaine soek van 'n apie!
|
|
|
Re: Swinging [boodskap #82387 is 'n antwoord op boodskap #82340] |
Mon, 18 August 2003 06:43 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Meer as een keer? Jinne...
"Elaine" skryf in boodskap news:3f3e1d1c$0$229@hades.is.co.za...
> Meervoud - apieS
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f3dfb0e.0@news1.mweb.co.za...
>> .....en Elaine soek van 'n apie!
>
|
|
|