Rico. [boodskap #81678] |
Sun, 03 August 2003 04:41 |
Hilda
Boodskappe: 383 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Beste mense op hierdie groep,
Rico, wat hier reëlmatig 'n beriggie skryf, is verlede nag oorlede.
Hy was ernstig siek en is verlede Woensdag geopereer. Voor sy operasie het
hy my gevra dat, as daar iets verkeerd sou gaan en hy sou oorly, ek dit op
hierdie nuusgroep sou meld.
My pyn in my hart het ek dit nou gedoen.
Hy was 'n goeie vriend en baie lief vir die Afrikaanse taal.
Hilda.
|
|
|
Re: Rico. [boodskap #81679 is 'n antwoord op boodskap #81678] |
Sun, 03 August 2003 05:40 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Baie dankie Hilda.
Ek het juis gewonder hoekom hy nie op my laaste beriggie gereageer het nie.
As jy kan, dra asseblief my medelye oor aan sy familie.
Ek het inderdaad 'n wonderlike kuvervriend verloor, en sal hom baie mis.
Annette
"Hilda" skryf in boodskap news:Dn0Xa.46092$F92.4870@afrodite.telenet-ops.be...
>
>
> Beste mense op hierdie groep,
>
> Rico, wat hier reëlmatig 'n beriggie skryf, is verlede nag oorlede.
> Hy was ernstig siek en is verlede Woensdag geopereer. Voor sy operasie het
> hy my gevra dat, as daar iets verkeerd sou gaan en hy sou oorly, ek dit op
> hierdie nuusgroep sou meld.
> My pyn in my hart het ek dit nou gedoen.
> Hy was 'n goeie vriend en baie lief vir die Afrikaanse taal.
>
> Hilda.
>
|
|
|
Re: Rico. [boodskap #81680 is 'n antwoord op boodskap #81678] |
Sun, 03 August 2003 08:51 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hilda - medelye aan Rico se familie. Ek dink almal op die nuusgroep sal die
familielid mis.
"Hilda" skryf in boodskap news:Dn0Xa.46092$F92.4870@afrodite.telenet-ops.be...
>
>
> Beste mense op hierdie groep,
>
> Rico, wat hier reëlmatig 'n beriggie skryf, is verlede nag oorlede.
> Hy was ernstig siek en is verlede Woensdag geopereer. Voor sy operasie het
> hy my gevra dat, as daar iets verkeerd sou gaan en hy sou oorly, ek dit op
> hierdie nuusgroep sou meld.
> My pyn in my hart het ek dit nou gedoen.
> Hy was 'n goeie vriend en baie lief vir die Afrikaanse taal.
>
> Hilda.
>
|
|
|
Re: Rico. [boodskap #81682 is 'n antwoord op boodskap #81678] |
Sun, 03 August 2003 09:57 |
Henri
Boodskappe: 69 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hilda
Dra asb. my meegevoel oor aan die vriende en familie. Weer verseker van krag
en vertroosting van Bo. Ek is baie jammer om van hierdie nuus te verneem.
Groete
Henri
|
|
|
Re: Rico. [boodskap #81689 is 'n antwoord op boodskap #81678] |
Sun, 03 August 2003 11:54 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Hilda" wrote
> Rico, wat hier reëlmatig 'n beriggie skryf, is verlede nag oorlede.
Hilda, baie dankie dat jy dit vir ons vertel. Ek
het juis die afgelope tyd gewonder hoekom hy
so min skryf. Kan jy asseblief vir ons meer van
sy siekte vertel. Dis asof mens 'n lid van die
familie verloor het. Dink jy dat as ons persoonlike
eposse aan die familie kan stuur via jou epos-
adres, dit sal moontlik wees. Of ken jy nie die
familie so goed nie?
Gloudina
|
|
|
Re: Rico. [boodskap #81694 is 'n antwoord op boodskap #81678] |
Sun, 03 August 2003 13:36 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 03 Aug 2003 04:41:07 GMT, "Hilda" wrote:
>
>
> Beste mense op hierdie groep,
>
> Rico, wat hier reëlmatig 'n beriggie skryf, is verlede nag oorlede.
> Hy was ernstig siek en is verlede Woensdag geopereer. Voor sy operasie het
> hy my gevra dat, as daar iets verkeerd sou gaan en hy sou oorly, ek dit op
> hierdie nuusgroep sou meld.
> My pyn in my hart het ek dit nou gedoen.
> Hy was 'n goeie vriend en baie lief vir die Afrikaanse taal.
>
> Hilda.
>
Daar is 'n mens weggegaan.
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
Re: Rico. [boodskap #81701 is 'n antwoord op boodskap #81678] |
Sun, 03 August 2003 14:54 |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hilda
My innigste medelye aan sy familie en vriende. Hy sal gemis word hier.
Drom
|
|
|
Re: Rico. [boodskap #81714 is 'n antwoord op boodskap #81680] |
Sun, 03 August 2003 20:22 |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" wrote:
> Hilda - medelye aan Rico se familie. Ek dink almal op die nuusgroep sal die
> familielid mis.
Inderdaad! :-(
|
|
|