Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bob
|
|
|
|
Re: Bob [boodskap #81333 is 'n antwoord op boodskap #81315] |
Di., 29 Julie 2003 10:52  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As ek die ou bene hier aan ons kus kyk dan is dit definitief nie 'n seën
nie. Maar dat hy mense kon laat lag, die is waar.
"Annette" skryf in boodskap news:bg5dd5$l35d8$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Dit is 'n seën om die vermoë te hê om ander mense te kan laat lag.
> Om 100 jaar oud te kan word is 'n voorreg - dan stuur die koningin vir jou
> 'n telegram:)
>
> Annette
>
>
> "Jonas" skryf in boodskap news:bg5b69$996$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Is dit 'n seën om 100 jaar oud te word?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bg520j$kgcsa$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Hy was inderdaad 'n gesêende mens.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Henri" skryf in boodskap news:VAnVa.95780$JA5.2104379@news.xtra.co.nz...
>>>> Bob Hope is oorlede op 'n ouderdom van 100 jaar. Dit was 'n ongelooflike
>>>> lang lewe.
>>>>
>>>> http://www.cnn.com/2003/SHOWBIZ/TV/07/28/obit.hope/index.htm l
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 07 13:21:11 UTC 2025
|