Die Dom Kraker [boodskap #81075] |
Sat, 26 July 2003 09:16 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wil maar net vir Elaine laat weet dat, ongeag haar stelling dat die
krakers slim is en nooit gevang sal word nie, die Absa-krakerdief toe wel in
hegtenis geneem is.
Annette
|
|
|
Re: Die Dom Kraker [boodskap #81230 is 'n antwoord op boodskap #81075] |
Mon, 28 July 2003 11:35 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het so gesien. Wat kan ek sê? Ek was verkeerd :o)
E
"Annette" skryf in boodskap news:bfth2u$ihlif$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Ek wil maar net vir Elaine laat weet dat, ongeag haar stelling dat die
> krakers slim is en nooit gevang sal word nie, die Absa-krakerdief toe wel in
> hegtenis geneem is.
> Annette
>
|
|
|
Re: Die Dom Kraker [boodskap #81240 is 'n antwoord op boodskap #81230] |
Mon, 28 July 2003 11:59 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Miskien is dit net krakers met Afrikaanse name en vanne wat dom is. Moenie
so hard op jouself wees nie;))
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3f250a61$0$237@hades.is.co.za...
> Ek het so gesien. Wat kan ek sê? Ek was verkeerd :o)
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bfth2u$ihlif$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Ek wil maar net vir Elaine laat weet dat, ongeag haar stelling dat die
>> krakers slim is en nooit gevang sal word nie, die Absa-krakerdief toe wel in
>> hegtenis geneem is.
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Die Dom Kraker [boodskap #81244 is 'n antwoord op boodskap #81240] |
Mon, 28 July 2003 12:27 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ag nee wat, ek's bly ek was verkeerd :(
E
"Annette" skryf in boodskap news:bg33h3$k0ja1$9@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Miskien is dit net krakers met Afrikaanse name en vanne wat dom is. Moenie
> so hard op jouself wees nie;))
> Annette
|
|
|