Interessante statistieke [boodskap #81035] |
Fri, 25 July 2003 15:52 |
Jottie
Boodskappe: 223 Geregistreer: April 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit was interessant om die uitslag van 'n inbelopname te sien wat gister
deur een van die grootste koerante in Namibië, Die Republikein, gedoen
is. Die vraag was of politieke ampsdraers te veel geld verdien. Dit was
na aanleiding van 'n vorige berig wat beweer dat slegs 220 politieke
aanstelling in die regering die belastingbetaler N$60 miljoen per jaar kos.
Die uitslag was:
93% Ja
7% Nee
6.3% Weet nie
Ek sou seker ook Ja gestem het as ek kon deelneem maar ek wonder sommer
maar net oor die persentasies wat nie so lekker total nie... ;-)
|
|
|
Re: Interessante statistieke [boodskap #81064 is 'n antwoord op boodskap #81035] |
Sat, 26 July 2003 07:15 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis duidelik nie net die regeringsamptenare wat nie kan somme reg maak nie!
"Jottie" skryf in boodskap news:3f21523b$0$249$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
> Dit was interessant om die uitslag van 'n inbelopname te sien wat gister
> deur een van die grootste koerante in Namibië, Die Republikein, gedoen
> is. Die vraag was of politieke ampsdraers te veel geld verdien. Dit was
> na aanleiding van 'n vorige berig wat beweer dat slegs 220 politieke
> aanstelling in die regering die belastingbetaler N$60 miljoen per jaar kos.
> Die uitslag was:
> 93% Ja
> 7% Nee
> 6.3% Weet nie
>
> Ek sou seker ook Ja gestem het as ek kon deelneem maar ek wonder sommer
> maar net oor die persentasies wat nie so lekker total nie... ;-)
>
|
|
|