Mandela party [boodskap #80720] |
Sun, 20 July 2003 17:02 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wie weet wie het vir die party opgedok?
|
|
|
Re: Mandela party [boodskap #80723 is 'n antwoord op boodskap #80720] |
Sun, 20 July 2003 17:42 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Manto se Vigsfonds?
Die Mandela Kinderfonds?
Die ANC se fonds?
Die Switserse bankrekenings van oud-parlementslede?
Ek dink Gadaffi - Mandela het dan 'n kleinseun wat na hom vernoem is.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bfehv1$7ec$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie weet wie het vir die party opgedok?
>
|
|
|
Re: Mandela party [boodskap #80734 is 'n antwoord op boodskap #80720] |
Mon, 21 July 2003 05:20 |
Chris
Boodskappe: 94 Geregistreer: July 2006
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Sun, 20 Jul 2003 19:02:20 +0200, Jonas wrote:
> Wie weet wie het vir die party opgedok?
Wat ek gehoor het Coke Cola die party geborg
|
|
|
Re: Mandela party [boodskap #80735 is 'n antwoord op boodskap #80734] |
Mon, 21 July 2003 05:21 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
In samewerking met die Gauteng Administratsie, want eintlik was die
partytjie mos om 'n nuwe brug te vier, reg?:)
Annette
"Chris" skryf in boodskap news:pan.2003.07.21.05.20.15.381685@netscape.net...
> On Sun, 20 Jul 2003 19:02:20 +0200, Jonas wrote:
>
>> Wie weet wie het vir die party opgedok?
> Wat ek gehoor het Coke Cola die party geborg
|
|
|