Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Springbokke
Springbokke [boodskap #80700] |
Sun, 20 July 2003 07:04 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Knop Kop
Boodskappe: 10 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Wat het die Springbokke en Jan van Riebeeck in gemeen????
16 52
|
|
|
|
|
Re: Springbokke [boodskap #80716 is 'n antwoord op boodskap #80705] |
Sun, 20 July 2003 14:35 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Selfs Stefan Terblanche, wat konsekwent goeie spel lewer, het gister op die
piesangskil gegly. Van Russel nie gepraat nie. Butch James sal 'n terugkeer
moet maak - sy verdediging is moontlik onder verdenking, maar, hy kan
verdedig. (Sit Skoen op heelagter...) Die vories was m.i. nogal goed -
alhoewel ek bedenkinge het oor Krige en Van Heerden.
"Annette" skryf in boodskap news:bfdn51$dj3rr$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Ek pleit skuldig - dis my skuld.
> In die vorige weke het ek elke keer voorspel die bokke gaan verloor, en het
> hulle, ondanks swak spel en met geluk, gewen.
> Hierdie keer het ek vergeet om iets te voorspel.
> Annette
>
>
> "Knop Kop" wrote in message
> news:3f1a46e7$0$231@hades.is.co.za...
>> Wat het die Springbokke en Jan van Riebeeck in gemeen????
>>
>>
>>
>>
>> 16 52
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:39:53 UTC 2025
|