|
|
|
Re: Die Korhaan is koning [boodskap #80691 is 'n antwoord op boodskap #80676] |
Sa, 19 Julie 2003 16:44 |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 19 Jul 2003 14:12:44 +0200, "TJ" wrote:
> Help asseblief.
>
> Wat is 'n "knormoer"?
>
> Blyk daar meer as een antwoord te wees.
>
> TJ
>
Daar is slegs een antwoord, TJ. 'n Starter.
Nie 'n aansitter nie, maar 'n starter.
|
|
|
Re: Die Korhaan is koning [boodskap #80800 is 'n antwoord op boodskap #80691] |
Di, 22 Julie 2003 08:03 |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Of 'n skoonma.
>
>> Help asseblief.
>>
>> Wat is 'n "knormoer"?
>>
>> Blyk daar meer as een antwoord te wees.
>>
>> TJ
>>
>
> Daar is slegs een antwoord, TJ. 'n Starter.
> Nie 'n aansitter nie, maar 'n starter.
>
|
|
|
Re: Die Korhaan is koning [boodskap #80805 is 'n antwoord op boodskap #80691] |
Di, 22 Julie 2003 09:01 |
FoilCut[1]
Boodskappe: 29 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
'n beneukte ou man
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:19tihvs1u4pptcooh379ask2ra52gjulfi@4ax.com...
> On Sat, 19 Jul 2003 14:12:44 +0200, "TJ"
> wrote:
>
>> Help asseblief.
>>
>> Wat is 'n "knormoer"?
>>
>> Blyk daar meer as een antwoord te wees.
>>
>> TJ
>>
>
> Daar is slegs een antwoord, TJ. 'n Starter.
> Nie 'n aansitter nie, maar 'n starter.
>
|
|
|
|
Re: Die Korhaan is koning [boodskap #80811 is 'n antwoord op boodskap #80809] |
Di, 22 Julie 2003 11:03 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die beste vloermoergooiers wat ek ken is tweejariges.
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:3f1d0f70$0$229@hades.is.co.za...
> "beneukte ou man" kan nogal 'n "starter" wees vir 'n "skoonma".
>
> Enige ander menings?
>
> :-)
>
> TJ
>
|
|
|
|
|