Madela sêgoed ... [boodskap #80570] |
Thu, 17 July 2003 11:35 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ek het gestry teen wit oorheersing en ek het gestry teen swart oorheering.
Ek stel die ideal van 'n demokrasie en vrye samelewing, waar almal in
harmonie en met gelyke geleenthede saamleef, hoog op prys. Dit is 'n ideal
waarvoor ek leef. Maar dit is ook 'n ideal waarvoor ek bereid is om te
sterf." Nelson Mandela , Rivonia-verhoor, 1964.
(Dis volgens vanoggend,17/07/2003, se BEELD.)
|
|
|
Re: Madela sêgoed ... [boodskap #80571 is 'n antwoord op boodskap #80570] |
Thu, 17 July 2003 12:40 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" wrote in message
...
> "Ek het gestry teen wit oorheersing en ek het gestry teen swart oorheering.
> Ek stel die ideal van 'n demokrasie en vrye samelewing, waar almal in
> harmonie en met gelyke geleenthede saamleef, hoog op prys. Dit is 'n ideal
> waarvoor ek leef. Maar dit is ook 'n ideal waarvoor ek bereid is om te
> sterf." Nelson Mandela , Rivonia-verhoor, 1964.
> (Dis volgens vanoggend,17/07/2003, se BEELD.)
Is dit Beeld wat die woord "ideaal" drie keer as
" ideal" in hierdie stuk spel, of is dit jy, Jonas, wat
dit verkeerd spel? En indien dit jy is, hoekom?
Penkop van die Derde Republiek
|
|
|
Re: Madela sêgoed ... [boodskap #80579 is 'n antwoord op boodskap #80571] |
Thu, 17 July 2003 14:30 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek besef nou eers dat Mandela nie die oorspronklike stelling in Afrikaans
gemaak het nie...
Op 'n ander noot - die lewe op Robben moes goed gewees het om 85 te kan
word. (My swart vriend sê dis omdat daar nie vrouens op Robben was nie...)
"@rogers.com" wrote in message
news:uPwRa.95660$sI91.60008@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "Jonas" wrote in message
> ...
>> "Ek het gestry teen wit oorheersing en ek het gestry teen swart oorheering.
>> Ek stel die ideal van 'n demokrasie en vrye samelewing, waar almal in
>> harmonie en met gelyke geleenthede saamleef, hoog op prys. Dit is 'n ideal
>> waarvoor ek leef. Maar dit is ook 'n ideal waarvoor ek bereid is om te
>> sterf." Nelson Mandela , Rivonia-verhoor, 1964.
>> (Dis volgens vanoggend,17/07/2003, se BEELD.)
>
> Is dit Beeld wat die woord "ideaal" drie keer as
> " ideal" in hierdie stuk spel, of is dit jy, Jonas, wat
> dit verkeerd spel? En indien dit jy is, hoekom?
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
|
|
|
Re: Madela sêgoed ... [boodskap #80589 is 'n antwoord op boodskap #80571] |
Thu, 17 July 2003 18:41 |
Fransie
Boodskappe: 38 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
ai tog antie. nog steeds so vol kak soos 'n paar maande terug wat ek laas
hierdie ng besoek het
"@rogers.com" wrote in message news:uPwRa.95660$sI91.60008@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "Jonas" wrote in message
> ...
>> "Ek het gestry teen wit oorheersing en ek het gestry teen swart oorheering.
>> Ek stel die ideal van 'n demokrasie en vrye samelewing, waar almal in
>> harmonie en met gelyke geleenthede saamleef, hoog op prys. Dit is 'n ideal
>> waarvoor ek leef. Maar dit is ook 'n ideal waarvoor ek bereid is om te
>> sterf." Nelson Mandela , Rivonia-verhoor, 1964.
>> (Dis volgens vanoggend,17/07/2003, se BEELD.)
>
> Is dit Beeld wat die woord "ideaal" drie keer as
> " ideal" in hierdie stuk spel, of is dit jy, Jonas, wat
> dit verkeerd spel? En indien dit jy is, hoekom?
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
|
|
|
Re: Madela sêgoed ... [boodskap #80613 is 'n antwoord op boodskap #80571] |
Fri, 18 July 2003 09:03 |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoee spell menns "gan kaka in die Kap"
Pjelkop vaan de Orgasnieese Repubbliek