|
Re: verandering van voorname [boodskap #80442 is 'n antwoord op boodskap #80440] |
Sun, 13 July 2003 05:25 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Diek - gaan jy dit na Dick verander?
Kontak Binnelandse Sake ....
"Diek Henning" skryf in boodskap news:3f10d799$0$227@hades.is.co.za...
> Hoe gaan 'n mens te werk om jou voorname amptelik te verander?
>
|
|
|
Re: verandering van voorname [boodskap #80443 is 'n antwoord op boodskap #80442] |
Sun, 13 July 2003 05:52 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee man!! De Haan
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:beqqfn$rqp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Diek - gaan jy dit na Dick verander?
>
> Kontak Binnelandse Sake ....
> "Diek Henning" wrote in message
> news:3f10d799$0$227@hades.is.co.za...
>> Hoe gaan 'n mens te werk om jou voorname amptelik te verander?
>>
>
|
|
|
Re: verandering van voorname [boodskap #80444 is 'n antwoord op boodskap #80440] |
Sun, 13 July 2003 05:52 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kontak die Dept van Binnelandse Sake - hulle sal jou mooi vertel wat om te
doen.
Annette
"Diek Henning" skryf in boodskap news:3f10d799$0$227@hades.is.co.za...
> Hoe gaan 'n mens te werk om jou voorname amptelik te verander?
>
|
|
|