Modesakkies [boodskap #80356] |
Wed, 09 July 2003 11:36 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lyk my net soos mens betaal vir die voorreg om die vervaardiger se naam op
'n kledingstuk te vertoon, betaal ons nou vir die advertensie van die
onderskeie ondernemings op die plastieksakkies.
Dit behoort mos goedkoper te wees om sakkies te verkoop sonder enige
drukwerk op.
Annette
|
|
|
Re: Modesakkies [boodskap #80357 is 'n antwoord op boodskap #80356] |
Wed, 09 July 2003 12:03 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette - daar ontbloot jy 'n goeie besigheidsgeleentheid - gryp dit aan ...
;-)))
"Annette" skryf in boodskap news:begusj$4peou$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Lyk my net soos mens betaal vir die voorreg om die vervaardiger se naam op
> 'n kledingstuk te vertoon, betaal ons nou vir die advertensie van die
> onderskeie ondernemings op die plastieksakkies.
> Dit behoort mos goedkoper te wees om sakkies te verkoop sonder enige
> drukwerk op.
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Modesakkies [boodskap #80386 is 'n antwoord op boodskap #80356] |
Thu, 10 July 2003 13:35 |
Barend van B.
Boodskappe: 36 Geregistreer: December 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Annette" skryf in berig
:
> Lyk my net soos mens betaal vir die voorreg om die vervaardiger se naam op
> 'n kledingstuk te vertoon, betaal ons nou vir die advertensie van die
> onderskeie ondernemings op die plastieksakkies.
> Dit behoort mos goedkoper te wees om sakkies te verkoop sonder enige
> drukwerk op.
Jy dink seker nog steeds dat die klant koning is.
Hierdie is daarop gerig om die kope instand te hou in samenwerking
met andere bedrywe.
Soos sonneblomme met op die blomblare reclame voor Coca Cola
geneties gemanipuleer. ;)
.
:-bvb-:
--
Posted by usenet4all.com
|
|
|