SMS'e [boodskap #80029] |
Do, 03 Julie 2003 13:27 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Op 'n ligter noot - wat is die beste/snaakste SMS'e (vertaal asseblief ...)
wat jy die afgelope week ontvang het?
Myne was, nagenoeg die volgende:
"Waarom maak vroue in leer mans mal? Want hulle ruik na 'n nuwe kar ..."
(Vrye vertaling.)
|
|
|
Re: SMS'e [boodskap #80041 is 'n antwoord op boodskap #80029] |
Do, 03 Julie 2003 16:10 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" skryf in boodskap news:be1b10$45c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Op 'n ligter noot - wat is die beste/snaakste SMS'e (vertaal asseblief ...)
> wat jy die afgelope week ontvang het?
> Myne was, nagenoeg die volgende:
>
> "Waarom maak vroue in leer mans mal? Want hulle ruik na 'n nuwe kar ..."
> (Vrye vertaling.)
>
Myne kwalifiseer nie, want dit was nie in die afgelope week nie, seker
omtrent 2 weke gelede:
"Bring prokureurs, geld en wapens. Die vet is in die vuur" (vertaling)
(van iemand wat te hard geprotesteer het by die EU Summit in Griekeland,
boodskap was nie *heeltemaal* in erns nie:-))
Lorinda
|
|
|