Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Is daar mense met 'n AOL Instant Messenger op hulle rekenaar in SA?
Is daar mense met 'n AOL Instant Messenger op hulle rekenaar in SA? [boodskap #80012] Wed, 02 July 2003 20:57 na volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hallo elkeen,

Is daar mensen wat 'n AOL Instant Messenger op hulle rekenaar het
staan?
Ek is op soek na mense wat aanlyn met my wil gesels in Afrikaans.
Julle kan onmiddellik weet of ek aanlyn is as julle my buddynaam
inskryf. Dis 'strandkruier'.

Groete

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Is daar mense met 'n AOL Instant Messenger op hulle rekenaar in SA? [boodskap #80054 is 'n antwoord op boodskap #80012] Thu, 03 July 2003 22:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
BF Computer Office  is tans af-lyn  BF Computer Office
Boodskappe: 15
Geregistreer: July 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hi

Gebruik Windows Messenger of Yahoo Messenger .... ook chat program !!

Meer algemeen ... ek glo geen gebruiker in SA het AOL Instant Messenger !!

--
Cheers
Pieter
+27-83-4553016
BF Computer Office cc
Your One Stop Office Supplier
http://www.bfco.co.za
Suppliers of : Complete Computer Systems, Computer Components, Notebooks,
Printers, Networking, Servers, Web Hosting, Web Design, PBX Telephone
Systems, Lightning Protection Products, Original & Refilled Cartridges,
Office Equipment, Corporate Gifts and Stationary. We also do Designing of
Networks and IT Project Management.

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:8dh6gv4i4lov9mn1nc4t8ui8h437vn1c2n@4ax.com...
> Hallo elkeen,
>
> Is daar mensen wat 'n AOL Instant Messenger op hulle rekenaar het
> staan?
> Ek is op soek na mense wat aanlyn met my wil gesels in Afrikaans.
> Julle kan onmiddellik weet of ek aanlyn is as julle my buddynaam
> inskryf. Dis 'strandkruier'.
>
> Groete
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Is daar mense met 'n AOL Instant Messenger op hulle rekenaar in SA? [boodskap #80056 is 'n antwoord op boodskap #80054] Thu, 03 July 2003 22:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 4 Jul 2003 00:10:23 +0200, "BF Computer Office"
wrote:

> Hi
>
> Gebruik Windows Messenger of Yahoo Messenger .... ook chat program !!
>
> Meer algemeen ... ek glo geen gebruiker in SA het AOL Instant Messenger !!

Dankie vir die inligtings, Pieter!
Jammer, want ek het tog die gevoel dat die AIM bysonder kragtig is.

Groete,

Norbert
Re: Is daar mense met 'n AOL Instant Messenger op hulle rekenaar in SA? [boodskap #80058 is 'n antwoord op boodskap #80056] Fri, 04 July 2003 04:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: January 2004
Karma: 0
Senior Lid
Download a FREE instant messenger!

MSN Messenger 6.0

New! Be the first to download the new MSN Messenger 6.0 Preview. Messenger
6.0 is packed with funky new features.

Cool new emoticons
Create your own funky smileys
Display your own photo!

More... www.msn.co.za

:-)

TJ
www.artslink.co.za
Re: Is daar mense met 'n AOL Instant Messenger op hulle rekenaar in SA? [boodskap #80088 is 'n antwoord op boodskap #80054] Fri, 04 July 2003 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
LudekSA  is tans af-lyn  LudekSA
Boodskappe: 8
Geregistreer: March 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ek sou nou nie sê GEEN nie, ek het AOL messenger en dit werk, maar ek het
dit lanklass gebruik.

"BF Computer Office" skryf in boodskap news:be29kb$mjf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hi
>
> Gebruik Windows Messenger of Yahoo Messenger .... ook chat program !!
>
> Meer algemeen ... ek glo geen gebruiker in SA het AOL Instant Messenger !!
>
>
> --
> Cheers
> Pieter
> +27-83-4553016
> BF Computer Office cc
> Your One Stop Office Supplier
> http://www.bfco.co.za
> Suppliers of : Complete Computer Systems, Computer Components, Notebooks,
> Printers, Networking, Servers, Web Hosting, Web Design, PBX Telephone
> Systems, Lightning Protection Products, Original & Refilled Cartridges,
> Office Equipment, Corporate Gifts and Stationary. We also do Designing of
> Networks and IT Project Management.
>
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:8dh6gv4i4lov9mn1nc4t8ui8h437vn1c2n@4ax.com...
>> Hallo elkeen,
>>
>> Is daar mensen wat 'n AOL Instant Messenger op hulle rekenaar het
>> staan?
>> Ek is op soek na mense wat aanlyn met my wil gesels in Afrikaans.
>> Julle kan onmiddellik weet of ek aanlyn is as julle my buddynaam
>> inskryf. Dis 'strandkruier'.
>>
>> Groete
>>
>> Norbert (uit Vlaandere)
>
Re: Is daar mense met 'n AOL Instant Messenger op hulle rekenaar in SA? [boodskap #80125 is 'n antwoord op boodskap #80054] Sat, 05 July 2003 16:55 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 4 Jul 2003 00:10:23 +0200, "BF Computer Office"
wrote:

> Hi
>
> Gebruik Windows Messenger of Yahoo Messenger .... ook chat program !!
>
> Meer algemeen ... ek glo geen gebruiker in SA het AOL Instant Messenger !!

Ja, waarskynlik is jy reg maar dit skyn dat die AIM volledig
kompatibel is met die Windows Messenger. Ek het dit nog nie
uitgeprobeer nie maar dit sou baie interessant wees! Dis sou beteken
dat as jy die MSN het en ek het die AIM dan sou ons gewoon met mekaar
kan gesels!

Norbert (uit Vlaandere)
Vorige onderwerp: MICROSOFT PROGRAMMATUUR IN AFRIKAANS
Volgende onderwerp: "File Sharing"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 18:23:41 UTC 2024