Strawwe [boodskap #79825] |
Sat, 28 June 2003 07:57 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
C. Bouwer Jnr het, nadat hy skuldig gepleit het op mansslag, altesaam 8 jaar
effektiewe tronkstraf gekry - 3 daarvan was vir regsvereideling waarvan 2
jaar saam met die mansslagvonnis uitgedien sal word.
'n Verkragter van 'n minderjarige het dieselfde dag 20 jaar tronkstraf
gekry.
Annette
|
|
|
Re: Strawwe [boodskap #79849 is 'n antwoord op boodskap #79825] |
Sat, 28 June 2003 15:53 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nou wil die vroueregte-bewegings 'n rekord hou van magistrate en regters wat
kwansuis ligte strawwe uitdeel.
Daardie groepe kan saam met ANC-ondersteuners by 'n hof gaan toi-toi - maar,
nadat hulle die betrokke saak na bewese bestudeer het.
Daar is m.i. voldoende maatreëls in plek om regters en magistrate te
kontroleer.
"Annette" skryf in boodskap news:bdji09$to0d6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> C. Bouwer Jnr het, nadat hy skuldig gepleit het op mansslag, altesaam 8 jaar
> effektiewe tronkstraf gekry - 3 daarvan was vir regsvereideling waarvan 2
> jaar saam met die mansslagvonnis uitgedien sal word.
> 'n Verkragter van 'n minderjarige het dieselfde dag 20 jaar tronkstraf
> gekry.
>
> Annette
>
|
|
|