Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby ....
Rugby .... [boodskap #79683] Do, 26 Junie 2003 06:22 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom kan Suid-Afrikaners nie die bal hanteer nie?

(Die O-21 Bokkies het by tye goed gelyk.)
Re: Rugby .... [boodskap #79694 is 'n antwoord op boodskap #79683] Do, 26 Junie 2003 08:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:bde3eg$cf8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom kan Suid-Afrikaners nie die bal hanteer nie?
>
> (Die O-21 Bokkies het by tye goed gelyk.)
>
Re: Rugby .... [boodskap #79695 is 'n antwoord op boodskap #79683] Do, 26 Junie 2003 08:38 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In die eerste helfte ja. Toe kry hulle Ouboetsiekte en speel nie in die
tweede helfte nie.

Dit gaan my verstand te bowe hoe mense 'n nasionale span kan haal en nie
weet hoe om 'n bal uit te gooi of te vang nie.
Ek het al o/9 spanne gesien wat die bal beter hanteer.
Al wat ek kan dink is dat met al die gespartel en gespook die rugbyspelers
hul balhanteringsvermoë heeltemal verloor - direk vergelykend met die graad
van die kompetisie.

Annette

> skryf in boodskap news:bde3eg$cf8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom kan Suid-Afrikaners nie die bal hanteer nie?
>
> (Die O-21 Bokkies het by tye goed gelyk.)
>
Vorige onderwerp: SA "A" @ die Pumas
Volgende onderwerp: SA Springbok Rugby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 19:05:15 MGT 2024