Rugby .... [boodskap #79683] |
Thu, 26 June 2003 06:22 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom kan Suid-Afrikaners nie die bal hanteer nie?
(Die O-21 Bokkies het by tye goed gelyk.)
|
|
|
Re: Rugby .... [boodskap #79694 is 'n antwoord op boodskap #79683] |
Thu, 26 June 2003 08:23 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" skryf in boodskap news:bde3eg$cf8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom kan Suid-Afrikaners nie die bal hanteer nie?
>
> (Die O-21 Bokkies het by tye goed gelyk.)
>
|
|
|
Re: Rugby .... [boodskap #79695 is 'n antwoord op boodskap #79683] |
Thu, 26 June 2003 08:38 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
In die eerste helfte ja. Toe kry hulle Ouboetsiekte en speel nie in die
tweede helfte nie.
Dit gaan my verstand te bowe hoe mense 'n nasionale span kan haal en nie
weet hoe om 'n bal uit te gooi of te vang nie.
Ek het al o/9 spanne gesien wat die bal beter hanteer.
Al wat ek kan dink is dat met al die gespartel en gespook die rugbyspelers
hul balhanteringsvermoë heeltemal verloor - direk vergelykend met die graad
van die kompetisie.
Annette
> skryf in boodskap news:bde3eg$cf8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom kan Suid-Afrikaners nie die bal hanteer nie?
>
> (Die O-21 Bokkies het by tye goed gelyk.)
>
|
|
|