SA Springbok Rugby [boodskap #79571] |
Ma, 23 Junie 2003 13:08 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die bokke speel Saterdag teen die Argentyne - 'n span wat pas twee wedstryde
teen die Franse gewen het.
Enige voorspelling van die telling?
Gepraat van rugby - sjoe daardie Ingelse het verlede Saterdag vreeslik goed
gespeel teen Australië.
Ek dink nog steeds ons moenie na die wêreldbeker toe gaan nie.
Annette
|
|
|
Re: SA Springbok Rugby [boodskap #79631 is 'n antwoord op boodskap #79571] |
Di, 24 Junie 2003 19:04 |
Joeboy
Boodskappe: 54 Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Die Bokke met so 15 punte ...
Joeboy
"Annette" skryf in boodskap news:bd6u9t$pke4r$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die bokke speel Saterdag teen die Argentyne - 'n span wat pas twee wedstryde
> teen die Franse gewen het.
> Enige voorspelling van die telling?
>
> Gepraat van rugby - sjoe daardie Ingelse het verlede Saterdag vreeslik goed
> gespeel teen Australië.
> Ek dink nog steeds ons moenie na die wêreldbeker toe gaan nie.
>
>
> Annette
>
|
|
|
Re: SA Springbok Rugby [boodskap #79635 is 'n antwoord op boodskap #79631] |
Di, 24 Junie 2003 19:56 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Verloor?:))
Annette
"JoeBoy" skryf in boodskap news:bda7bp$t25$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Bokke met so 15 punte ...
> Joeboy
>
> "Annette" wrote in message
> news:bd6u9t$pke4r$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die bokke speel Saterdag teen die Argentyne - 'n span wat pas twee wedstryde
>> teen die Franse gewen het.
>> Enige voorspelling van die telling?
>>
>> Gepraat van rugby - sjoe daardie Ingelse het verlede Saterdag vreeslik goed
>> gespeel teen Australië.
>> Ek dink nog steeds ons moenie na die wêreldbeker toe gaan nie.
>>
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
Re: SA Springbok Rugby [boodskap #79724 is 'n antwoord op boodskap #79711] |
Do, 26 Junie 2003 19:31 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee, Flafbokke
Annette
"koos" skryf in boodskap news:bdfcqa$4v6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Springbokke? jy bedoel seker kafferbokke
>
|
|
|