Gaye Derby-Lewis [boodskap #79355] |
Wed, 18 June 2003 10:29 |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sy is toe onskuldig bevind op al die aanklagtes teen haar.
(News24, 18 Junie)
|
|
|
Re: Gaye Derby-Lewis [boodskap #79381 is 'n antwoord op boodskap #79355] |
Wed, 18 June 2003 17:44 |
Ouboet
Boodskappe: 12 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
ddu...@ufh.ac.za (Drom) skryf in boodskap news:...
> Sy is toe onskuldig bevind op al die aanklagtes teen haar.
> (News24, 18 Junie)
Ouboet,
Dit was logies gewees,ooreiwerige polisiemanne.
|
|
|
Re: Gaye Derby-Lewis [boodskap #79389 is 'n antwoord op boodskap #79381] |
Wed, 18 June 2003 18:54 |
Speedy Conzales
Boodskappe: 94 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On 18 Jun 2003 10:44:10 -0700, ouboe...@yahoo.co.uk (Ouboet) wrote:
> ddu...@ufh.ac.za (Drom) skryf in boodskap news:...
>> Sy is toe onskuldig bevind op al die aanklagtes teen haar.
>> (News24, 18 Junie)
> Ouboet,
> Dit was logies gewees,ooreiwerige polisiemanne.
Lekker om die ooreiwerige polisiemanne op hul
oorywerige neuse te sien kyk, né Ouboet:-)
|
|
|
Re: Gaye Derby-Lewis [boodskap #79402 is 'n antwoord op boodskap #79389] |
Thu, 19 June 2003 03:38 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek sal graag wil weet hoeveel sake in die hof misluk vanweë swak
ondersoekwerk of die onoordeelkundige daarvan deur polisiemanne?
Dis seker een van die redes waarom die polisie se statistieke weggehou word
van die publiek.
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:d8d1fvooaa30sb2243g2sq10a45ktlpfef@4ax.com...
> On 18 Jun 2003 10:44:10 -0700, ouboe...@yahoo.co.uk (Ouboet) wrote:
>
>> ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote in message
news:...
>>> Sy is toe onskuldig bevind op al die aanklagtes teen haar.
>>> (News24, 18 Junie)
>> Ouboet,
>> Dit was logies gewees,ooreiwerige polisiemanne.
>
>
> Lekker om die ooreiwerige polisiemanne op hul
> oorywerige neuse te sien kyk, ná Ouboet:-)
>
|
|
|
Re: Gaye Derby-Lewis [boodskap #79404 is 'n antwoord op boodskap #79381] |
Thu, 19 June 2003 04:04 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
>> Sy is toe onskuldig bevind op al die aanklagtes teen haar.
>> (News24, 18 Junie)
> Ouboet,
> Dit was logies gewees,ooreiwerige polisiemanne.
Nou het hulle eier in die gesig.
Annette
|
|
|
Re: Gaye Derby-Lewis [boodskap #79406 is 'n antwoord op boodskap #79402] |
Thu, 19 June 2003 04:12 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is die polisie se bydrae tot die ekonomie. Dus gaan daar 'n stewige paar
rand na die regsverteenwoordigers wat dit sal spandeer.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bcrb6t$stp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sal graag wil weet hoeveel sake in die hof misluk vanweë swak
> ondersoekwerk of die onoordeelkundige daarvan deur polisiemanne?
> Dis seker een van die redes waarom die polisie se statistieke weggehou word
> van die publiek.
> "Speedy Conzales" wrote in message
> news:d8d1fvooaa30sb2243g2sq10a45ktlpfef@4ax.com...
>> On 18 Jun 2003 10:44:10 -0700, ouboe...@yahoo.co.uk (Ouboet) wrote:
>>
>>> ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote in message
> news:...
>>>> Sy is toe onskuldig bevind op al die aanklagtes teen haar.
>>>> (News24, 18 Junie)
>>> Ouboet,
>>> Dit was logies gewees,ooreiwerige polisiemanne.
>>
>>
>> Lekker om die ooreiwerige polisiemanne op hul
>> oorywerige neuse te sien kyk, ná Ouboet:-)
>>
>
|
|
|
Re: Gaye Derby-Lewis [boodskap #79422 is 'n antwoord op boodskap #79402] |
Thu, 19 June 2003 14:48 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nou die dag erens gelees dat dit iets soos 65% (ek praat egter onder
korreksie) is. Dit sluit onvolledig dokkits, onvoldoende ondersoeke,
verlore rekords, ens. in.
E
"Jonas" skryf in boodskap news:bcrb6t$stp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sal graag wil weet hoeveel sake in die hof misluk vanweë swak
> ondersoekwerk of die onoordeelkundige daarvan deur polisiemanne?
> Dis seker een van die redes waarom die polisie se statistieke weggehou word
> van die publiek.
|
|
|