Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » RE: Dutch-Australians
RE: Dutch-Australians [boodskap #6091] Thu, 28 March 1996 00:00 na volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: February 1996
Karma: 0
Senior Lid
new...@icon.co.za wrote:
>
> Is daar enige statistieke beskikbaar oor die huidige bevolkings samestelling van Australie. As gevolg van apartheid is daar relatiewe goeie sensus statistieke
>
> Gert van Eeden.


Probeer:


http://www.csu.edu.au/education/australia.html
RE: Dutch-Australians [boodskap #6098 is 'n antwoord op boodskap #6091] Fri, 29 March 1996 00:00 Na vorige boodskap
Reuben Adolf Aldum  is tans af-lyn  Reuben Adolf Aldum
Boodskappe: 27
Geregistreer: March 1996
Karma: 0
Junior Lid
Gert skryf
> Is daar enige statistieke beskikbaar oor die huidige bevolkings
samestelling van >Australie. As gevolg van apartheid is daar relatiewe goeie
sensus statistieke in >Suid-Afrikaanse beskikbaar.
>


Die volgende statistiek kom uit die 1995 Encyclopedia Britannica jaarboek.
AUSTRALIA
Demography

Population (1994) : 17,875,000

Density (1994): persons per sq km 2.3

Urban-rural (1986) urban 85.4%; rural 14.6 %

Age breakdown (1993) under 15, 21.7%;15-29, 23.3%; 30-44, 23.4%;
45-59, 16.0%; 60-74, 11.0%; 75 and over, 4.6%

Ethnic composition (1986) : white 95.2%; aboriginal 1.5%; Asian 1.3%;
other 2.0%

Religious affiliation (1991): Christian 74.0%, of which Roman Catholic 27.3%,
Anglican Church of Australia 23.8%, other Protestant 20.1%, Othodox 2.8%;
uslim 0.9%; Buddhist 0.8%; Jewish 0.4%; Hindu 0.%; no religion 12.9%; other
10.7%

Maar oppas vir statistiek! Van die godsdiens statistiek lyk vir my maar bra
optimisties.

Groete
Reuben
Perth
Vorige onderwerp: Eina Winnie!
Volgende onderwerp: Re: geweldspraak.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 28 22:36:34 UTC 2025