Die arme Elaine [boodskap #78940] |
Sa, 07 Junie 2003 21:15 |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Eers het die mafia haar beledig.
Dit kon sy nog hanteer. Maar nou
het iemand uit die ordentlike stand
haar ook aangeval. Nou het sy in
die hoekie gaan sit met haar gesig
na die muur.
Vrede Elaine. Kom weer uit die
hoekie. Die blad is bietjie leeg
sonder jou.
Speedy Conzales
Vrederegter
|
|
|
Re: Die arme Elaine [boodskap #78952 is 'n antwoord op boodskap #78940] |
So, 08 Junie 2003 02:09 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
heheheheheh, ek was bietjie besig die naweek DD. Jy sal sien ek pos hierdie
4 uur in die oggend. Ek het gisteroggend 6:30 in die bed geklim, en my
suster het my 7:30 wakker gebel sodat ek saam met haar moet P 'n P toe gaan.
Ek was bietjie mislik, het nee gesê, maar toe kon ek nie weer slaap nie! So
ek's nou amper 24 uur straight wakker. En volgende week lyk nie of dit juis
stiller gaan wees nie.
Elaine
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:r7l4ev48qlin3r8saco7j8ks9ot44ajrju@4ax.com...
>
> Eers het die mafia haar beledig.
> Dit kon sy nog hanteer. Maar nou
> het iemand uit die ordentlike stand
> haar ook aangeval. Nou het sy in
> die hoekie gaan sit met haar gesig
> na die muur.
>
> Vrede Elaine. Kom weer uit die
> hoekie. Die blad is bietjie leeg
> sonder jou.
>
> Speedy Conzales
> Vrederegter
>
|
|
|