RSG [boodskap #78866] |
Fri, 06 June 2003 06:02 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kobus Louw, uitvoerende regisseur het die begin van Mei bedank. Die 31ste Mei
was sy laaste werksdag. Vandag - 6 Junie - word aangekondig dat daar nie op
RSG se webblad ingegaan kan word om die uitslag te sien van die
meningsopname nie, omdat Louw se geheime kode nodig is om toegang te kry.
Dit is seker een van die swakste verskonings ooit wat ek oor die lug gehoor
het.
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
|
|
|
Re: RSG [boodskap #78900 is 'n antwoord op boodskap #78866] |
Sat, 07 June 2003 06:03 |
Ben
Boodskappe: 38 Geregistreer: November 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Klink my Boetman het oral 'n probleem?
"Annette" skryf in boodskap news:bbpb7g$9t77m$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kobus Louw, uitvoerende regisseur het die begin van Mei bedank. Die 31ste Mei
> was sy laaste werksdag. Vandag - 6 Junie - word aangekondig dat daar nie op
> RSG se webblad ingegaan kan word om die uitslag te sien van die
> meningsopname nie, omdat Louw se geheime kode nodig is om toegang te kry.
> Dit is seker een van die swakste verskonings ooit wat ek oor die lug gehoor
> het.
>
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a State of Mind
>
|
|
|
Re: RSG [boodskap #78901 is 'n antwoord op boodskap #78866] |
Sat, 07 June 2003 07:21 |
Intact
Boodskappe: 13 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"Annette" skryf:
> Kobus Louw, uitvoerende regisseur het die begin van Mei bedank. Die 31ste Mei
> was sy laaste werksdag. Vandag - 6 Junie - word aangekondig dat daar nie op
> RSG se webblad ingegaan kan word om die uitslag te sien van die
> meningsopname nie, omdat Louw se geheime kode nodig is om toegang te kry.
> Dit is seker een van die swakste verskonings ooit wat ek oor die lug gehoor
> het.
>
> Annette
So ver ek weet was dit Chris Louw wat bedank en geloop het......
|
|
|
Re: RSG [boodskap #78909 is 'n antwoord op boodskap #78900] |
Sat, 07 June 2003 11:04 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee, inteendeel, ek dink die SAUK het geflaf.
1) In meer as 'n maand kon hulle die kodewoord van hom gekry het.
2) Die IT dept kan delf die kodewoord opspoor en 'n ander een implimenteer.
3) Hulle kon hom geskakel het.
4) Elkeen wat 'n e-posadres daar het, kan seker toegang tot die webtuiste
kry en die uitslag sien.
Soos ek gesê het, dit was die lamste verskoning in jare wat ek gehoor het.
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
"Ben" skryf in boodskap news:bbrv03$khu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Klink my Boetman het oral 'n probleem?
> "Annette" wrote in message
> news:bbpb7g$9t77m$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Kobus Louw, uitvoerende regisseur het die begin van Mei bedank. Die 31ste Mei
>> was sy laaste werksdag. Vandag - 6 Junie - word aangekondig dat daar nie op
>> RSG se webblad ingegaan kan word om die uitslag te sien van die
>> meningsopname nie, omdat Louw se geheime kode nodig is om toegang te kry.
>> Dit is seker een van die swakste verskonings ooit wat ek oor die lug gehoor
>> het.
>>
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a State of Mind
>>
>
|
|
|
Re: RSG [boodskap #78910 is 'n antwoord op boodskap #78901] |
Sat, 07 June 2003 11:05 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja skuus - Chris. Hy het bedank en sy kennismaand voltooi.
So ver ek weet het hy nie net uitgeloop nie.
Annette
"Intact" skryf in boodskap news:91ff6232.0306062321.39474724@posting.google.com...
> "Annette" skryf:
>> Kobus Louw, uitvoerende regisseur het die begin van Mei bedank. Die 31ste Mei
>> was sy laaste werksdag. Vandag - 6 Junie - word aangekondig dat daar nie op
>> RSG se webblad ingegaan kan word om die uitslag te sien van die
>> meningsopname nie, omdat Louw se geheime kode nodig is om toegang te kry.
>> Dit is seker een van die swakste verskonings ooit wat ek oor die lug gehoor
>> het.
>>
>> Annette
>
> So ver ek weet was dit Chris Louw wat bedank en geloop het......
|
|
|