Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Nie 'n grappie nie:))
Nie 'n grappie nie:)) [boodskap #78795] Wo., 04 Junie 2003 11:43
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11111
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Percy stap die biblioteek binne en bestel in 'n luidkeels;
EEN HAMBURGER, DABBEL TJIPS EN 'N COKE!
Fluister die bib-doedie: Sjuut - dis 'n biblioteek die!
Fluister Percy terug: sorrieee - een hamburger, dabbel tjips en 'n coke ...
Vorige onderwerp: Vandag se grappie
Volgende onderwerp: Grappie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 04:50:43 UTC 2025