health services in sa is kak [boodskap #78730] |
Di, 03 Junie 2003 09:52 |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
ons was die naweek graskop toe vir `n bike rally. oppad terug het een
van die ouens in die groep geval en sy been seer gemaak. aanvanklik
het almal gedink dat dit nie te ernstig was nie en hy is in die bakkie
gelaai. in pretoria is hy na hf toe gevat waar hulle geweier het om na
hom te kyk want hy het nie hier geval nie. hierdie plek hou net nie op
om my te verstom nie.
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
Re: health services in sa is kak [boodskap #78734 is 'n antwoord op boodskap #78730] |
Di, 03 Junie 2003 10:08 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Miskien moet ons by die Minister seker maak waar mens kan hospitaal toe -
want soos ek dink dit is, moet mens na die hospitaal die naaste aan waar jy
bly? - wat ook eintlik strooi is.
Annette
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:mlrodv03bck8eqflrflh05m3ug4gfh8kpu@4ax.com...
> ons was die naweek graskop toe vir `n bike rally. oppad terug het een
> van die ouens in die groep geval en sy been seer gemaak. aanvanklik
> het almal gedink dat dit nie te ernstig was nie en hy is in die bakkie
> gelaai. in pretoria is hy na hf toe gevat waar hulle geweier het om na
> hom te kyk want hy het nie hier geval nie. hierdie plek hou net nie op
> om my te verstom nie.
>
>
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
|
|
|
Re: health services in sa is kak [boodskap #78738 is 'n antwoord op boodskap #78734] |
Di, 03 Junie 2003 10:51 |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 3 Jun 2003 12:08:58 +0200, "Annette"
served the following to the group:
> Miskien moet ons by die Minister seker maak waar mens kan hospitaal toe -
> want soos ek dink dit is, moet mens na die hospitaal die naaste aan waar jy
> bly? - wat ook eintlik strooi is.
> Annette
>
>
soos hulle verduidelik is dit die een naaste aan waar jy beseer of
siek geraak het. en dis nie eintelik strooi nie, dis kak
>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:mlrodv03bck8eqflrflh05m3ug4gfh8kpu@4ax.com...
>> ons was die naweek graskop toe vir `n bike rally. oppad terug het een
>> van die ouens in die groep geval en sy been seer gemaak. aanvanklik
>> het almal gedink dat dit nie te ernstig was nie en hy is in die bakkie
>> gelaai. in pretoria is hy na hf toe gevat waar hulle geweier het om na
>> hom te kyk want hy het nie hier geval nie. hierdie plek hou net nie op
>> om my te verstom nie.
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
Re: health services in sa is kak [boodskap #78740 is 'n antwoord op boodskap #78738] |
Di, 03 Junie 2003 11:03 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek hoop nie iets gebeur met my as ek deur die onherbergsame dele van byv
Natal toer nie.
Annette
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:ravodvg6g8lck5dip520h8up7s0r3tkli4@4ax.com...
> On Tue, 3 Jun 2003 12:08:58 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Miskien moet ons by die Minister seker maak waar mens kan hospitaal toe -
>> want soos ek dink dit is, moet mens na die hospitaal die naaste aan waar jy
>> bly? - wat ook eintlik strooi is.
>> Annette
>>
>
> soos hulle verduidelik is dit die een naaste aan waar jy beseer of
> siek geraak het. en dis nie eintelik strooi nie, dis kak
>
>>
>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>> news:mlrodv03bck8eqflrflh05m3ug4gfh8kpu@4ax.com...
>>> ons was die naweek graskop toe vir `n bike rally. oppad terug het een
>>> van die ouens in die groep geval en sy been seer gemaak. aanvanklik
>>> het almal gedink dat dit nie te ernstig was nie en hy is in die bakkie
>>> gelaai. in pretoria is hy na hf toe gevat waar hulle geweier het om na
>>> hom te kyk want hy het nie hier geval nie. hierdie plek hou net nie op
>>> om my te verstom nie.
>
>
>
>
>>> Threeships Mcduck
>>> www.mothership.co.za
>>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
|
|
|
Re: health services in sa is kak [boodskap #78753 is 'n antwoord op boodskap #78730] |
Di, 03 Junie 2003 15:16 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, dis inderdaad 'n nuwe een vir my daai! Sorry om nou af te dwaal van die
gesprek af, maar by watse rally was jy?
Elaine
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:mlrodv03bck8eqflrflh05m3ug4gfh8kpu@4ax.com...
> ons was die naweek graskop toe vir `n bike rally. oppad terug het een
> van die ouens in die groep geval en sy been seer gemaak. aanvanklik
> het almal gedink dat dit nie te ernstig was nie en hy is in die bakkie
> gelaai. in pretoria is hy na hf toe gevat waar hulle geweier het om na
> hom te kyk want hy het nie hier geval nie. hierdie plek hou net nie op
> om my te verstom nie.
>
>
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
|
|
|
Re: health services in sa is kak [boodskap #78791 is 'n antwoord op boodskap #78753] |
Wo, 04 Junie 2003 10:46 |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 3 Jun 2003 17:16:01 +0200, "Elaine"
served the following to the group:
> Ja, dis inderdaad 'n nuwe een vir my daai! Sorry om nou af te dwaal van die
> gesprek af, maar by watse rally was jy?
>
> Elaine
>
paradise in graskop