|
|
|
Re: Wat het van henerietjie geword? [boodskap #78484 is 'n antwoord op boodskap #78480] |
Thu, 29 May 2003 12:34 |
daniel[3]
Boodskappe: 38 Geregistreer: February 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ekke verlang ook baie ne Henerietjie... waar is jy??
Daniel
> Ek dink sy/hy het 'n etniese naam gekry:))
> Annette
>
>
> "dg" skryf in boodskap news:R6qcnSyTSf9WnUijXTWcpQ@giganews.com...
>> Wat het van heneritjie geword?!
>>
>
|
|
|
Re: Wat het van henerietjie geword? [boodskap #78494 is 'n antwoord op boodskap #78428] |
Thu, 29 May 2003 14:17 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Goeie vraag. Ook - het hy saam met die "Reisiger" verdwyn?
Is hulle dalk een en dieselfde mens? Wie weet?
Luister moremiddag weer na Dricky Beukes se roerende verhaal wat elke
moederhart sal raak ...
"flinder" skryf in boodskap news:bb310k$g7t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> dit gaan baie goed met die seun. speel rugby en presteer akademies flink.
>
>
> "dg" skryf in boodskap news:R6qcnSyTSf9WnUijXTWcpQ@giganews.com...
>> Wat het van heneritjie geword?!
>>
>
|
|
|