Skaamkinders [boodskap #78396] |
Wed, 28 May 2003 06:58 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nuwe woord wat ek geleer het van die Happy storie. Dit is nou 'n kind van 'n
wit pa by 'n swart ma, en die pa wil niks van die kind weet nie.
Die ma bly dan ook met die kind in 'n oorwegend swart gemeenskap.
Annette
|
|
|
Re: Skaamkinders [boodskap #78412 is 'n antwoord op boodskap #78396] |
Wed, 28 May 2003 14:22 |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: June 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 28 May 2003 08:58:10 +0200, "Annette"
served the following to the group:
> Nuwe woord wat ek geleer het van die Happy storie. Dit is nou 'n kind van 'n
> wit pa by 'n swart ma, en die pa wil niks van die kind weet nie.
> Die ma bly dan ook met die kind in 'n oorwegend swart gemeenskap.
>
> Annette
>
>
sou dit nou wees omdat die kind skaam is of die pa? of dalk die ma?
>
>
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
Re: Skaamkinders [boodskap #78429 is 'n antwoord op boodskap #78396] |
Wed, 28 May 2003 19:10 |
flinder
Boodskappe: 11 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Volgens die Mail en Guardian, het Happy se ma jare gelede gedros. Dis 'n
tante wat hom grootmaak. Hy het ook 'n gesaghebbende krininele rekord vir sy
ouderdom
"Annette" > Nuwe woord wat ek geleer het van die Happy storie. Dit is nou 'n
kind van 'n
> wit pa by 'n swart ma, en die pa wil niks van die kind weet nie.
> Die ma bly dan ook met die kind in 'n oorwegend swart gemeenskap.
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Skaamkinders [boodskap #78469 is 'n antwoord op boodskap #78429] |
Thu, 29 May 2003 06:05 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Lyk my Happy was unlucky?
"flinder" skryf in boodskap news:bb3149$g8s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens die Mail en Guardian, het Happy se ma jare gelede gedros. Dis 'n
> tante wat hom grootmaak. Hy het ook 'n gesaghebbende krininele rekord vir sy
> ouderdom
>
> "Annette" > Nuwe woord wat ek geleer het van die Happy storie. Dit is nou 'n
> kind van 'n
>> wit pa by 'n swart ma, en die pa wil niks van die kind weet nie.
>> Die ma bly dan ook met die kind in 'n oorwegend swart gemeenskap.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Skaamkinders [boodskap #78479 is 'n antwoord op boodskap #78412] |
Thu, 29 May 2003 09:08 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee, snaaks genoeg is dit wat die gemeenskap die kind noem, al is hy/sy nie
skaam nie.
Annette
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:seh9dvctdr4vh7ca0osfp87mmbfieohird@4ax.com...
> On Wed, 28 May 2003 08:58:10 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Nuwe woord wat ek geleer het van die Happy storie. Dit is nou 'n kind van 'n
>> wit pa by 'n swart ma, en die pa wil niks van die kind weet nie.
>> Die ma bly dan ook met die kind in 'n oorwegend swart gemeenskap.
>>
>> Annette
>>
>
> sou dit nou wees omdat die kind skaam is of die pa? of dalk die ma?
>
>>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
|
|
|