Rasse-polarisasie in die RSA [boodskap #78318] |
Tue, 27 May 2003 10:30 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sandra Prinsloo in 'n onderhoud met Beyers-Naude (Kyknet) maak die stelling
aan "Oom Bey" dat sedert die ANC aan bewind gekom het, daar 'n groter
polarisasie tussen swart en wit plaasgevind het. Hy stem daarmee saam, maar
fokus dan op hoe dankbaar Suid-Afrikaners moet wees vir 'n man soos Mandela.
Mandela dien volgens hom as voorbeeld vanweë sy verdraagsaamheid en
vergewinsgesindheid.
Het daar groter skeiding tussen swart en wit plaasgevind? En indien wel, wat
kon daartoe bygedra het, en wat kan gedoen word om dit teen te werk?
|
|
|
Re: Rasse-polarisasie in die RSA [boodskap #78330 is 'n antwoord op boodskap #78318] |
Tue, 27 May 2003 13:14 |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: June 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 27 May 2003 12:30:06 +0200, "Jonas"
served the following to the group:
> Sandra Prinsloo in 'n onderhoud met Beyers-Naude (Kyknet) maak die stelling
> aan "Oom Bey" dat sedert die ANC aan bewind gekom het, daar 'n groter
> polarisasie tussen swart en wit plaasgevind het. Hy stem daarmee saam, maar
> fokus dan op hoe dankbaar Suid-Afrikaners moet wees vir 'n man soos Mandela.
> Mandela dien volgens hom as voorbeeld vanweë sy verdraagsaamheid en
> vergewinsgesindheid.
>
> Het daar groter skeiding tussen swart en wit plaasgevind? En indien wel, wat
> kon daartoe bygedra het, en wat kan gedoen word om dit teen te werk?
>
ja. as mense nou nog nie geleer het dat integrasie of natuurlik of
glad nie moet gebeur dan sal hulle nooit leer nie. waar het dit al
ooit gewerk om verskillende rasse en/of kulture saam te forseer? die
amerikaners het dit probeer......
integrasie moet natuurlik oor `n tydperk geskied. dit kan seker
aangehelp word maar nie deur wetgewing te skep wat voorskryf dat daar
2 a en 3 b op `n komitee moet wees. die feit dat mense nie bereid is
om te wag nie gaan dit nie laat werk nie.
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
Re: Rasse-polarisasie in die RSA [boodskap #78387 is 'n antwoord op boodskap #78318] |
Wed, 28 May 2003 02:47 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" skryf in boodskap news:3ed33e54$0$230@hades.is.co.za...