Taalsekretariaat [boodskap #78120] |
Thu, 22 May 2003 06:56 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is nou op Stellenbosch gestig - hulle beywer hulle vir die bevordering
van al die inheemse Suid-Afrikaanse tale.
Hoekom is dit net die Afrikaans sprekendes wat so taalbakleierig is?
Geen ander van die inheemse tale het Forums, Groepe, Stigtings of
Sekretariate vir die bevoerdering van hulle tale nie.
Hulle praat dit net.
Annette
|
|
|
Re: Taalsekretariaat [boodskap #78121 is 'n antwoord op boodskap #78120] |
Thu, 22 May 2003 07:07 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Iewers het daar 'n stoute e ingesluip.
Bevordering.
Ons voer 'n taal, maar ons bevoer dit nie.
Annette
"Annette" skryf in boodskap news:bahs8s$tdu4k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit is nou op Stellenbosch gestig - hulle beywer hulle vir die bevordering
> van al die inheemse Suid-Afrikaanse tale.
> Hoekom is dit net die Afrikaans sprekendes wat so taalbakleierig is?
> Geen ander van die inheemse tale het Forums, Groepe, Stigtings of
> Sekretariate vir die bevoerdering van hulle tale nie.
> Hulle praat dit net.
>
> Annette
>
|
|
|