Nog nuus 21/5 [boodskap #78071] |
Wed, 21 May 2003 07:13 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die SA Everest bergklimspan moes vanoggend vir 'n tweede keer omdraai,
voordat hulle die kruin kon bereik.
Hulle gaan volgende week weer probeer.
In die span is twee manne wat, as hulle Everest kan bereik, van die min
mense sal wees wat al die hoogste pieke van die 7 vaste lande bereik het.
In die span is ook 'n onsuksesvolle lid van die vorige SA Everest
ekspedisie. - sy is die enigste vroulike lid van hierdie span.
Annette
|
|
|
Re: Nog nuus 21/5 [boodskap #78095 is 'n antwoord op boodskap #78071] |
Wed, 21 May 2003 14:21 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hulle het gelukkig iemand saam wat kan help met die huistakies.
(Hoe maak ek myself nou wyd oop ....)
"Annette" skryf in boodskap news:baf8vn$spasc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die SA Everest bergklimspan moes vanoggend vir 'n tweede keer omdraai,
> voordat hulle die kruin kon bereik.
> Hulle gaan volgende week weer probeer.
> In die span is twee manne wat, as hulle Everest kan bereik, van die min
> mense sal wees wat al die hoogste pieke van die 7 vaste lande bereik het.
> In die span is ook 'n onsuksesvolle lid van die vorige SA Everest
> ekspedisie. - sy is die enigste vroulike lid van hierdie span.
>
> Annette
>
|
|
|