Kerkstraat Bom [boodskap #78054] |
Wo, 21 Mei 2003 00:55 |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
http://go.to/samagte
Op hierdie datum, 20 jaar gelede was 19 lede van die SALM vermoor, deur 'n terroriste bom wat deur lafhartige ANC terroriste geplant was.
Ek salueer my SALM kamerade.
WE SHALL NOT FORGET THEM!!
|
|
|
Re: Kerkstraat Bom [boodskap #78069 is 'n antwoord op boodskap #78054] |
Wo, 21 Mei 2003 06:53 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hierdie dag was die swartste dag wat ek kan onthou toe ons die swart pluim rook sien opstyg tussen die geboue van Pretoria net na die dubbele slag. Die toneel was aaklig.......dit was toe só maklik om te haat............
"Frikkie Potgieier" skryf in boodskap news:baeiq9$inq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
http://go.to/samagte
Op hierdie datum, 20 jaar gelede was 19 lede van die SALM vermoor, deur 'n terroriste bom wat deur lafhartige ANC terroriste geplant was.
Ek salueer my SALM kamerade.
WE SHALL NOT FORGET THEM!!
|
|
|