Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Laatherfs " deur MERWE SCHOLTZ
" Laatherfs " deur MERWE SCHOLTZ [boodskap #77861] Sun, 18 May 2003 03:03 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Merwe Scholtz
Laatherfs

Die swaels het
na laaste, fyne kanteling
teen die son
vertrek,
die lug en bome
aan die winde oorgelaat,
en alle lewe
wat moes bly
het teruggesluip
tot in die stil, bruin stamme
van die bome.
Re: " Laatherfs " deur MERWE SCHOLTZ [boodskap #77892 is 'n antwoord op boodskap #77861] Sun, 18 May 2003 17:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: October 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 18 May 2003 03:03:51 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Merwe Scholtz
> Laatherfs
>

Jy kan my sò lekker moerig maak
maar dan pos jy weer iets so mooi
dan dink ek:
As jy daai delwers gaan haal wat
destyds op Pelgrimsrus gedelf het,
en verby dié beweeg wat sommer
by die riviere spoelgoud uitgewas
het, maar werklik met die praat wat
bereid is om diep diep diep na
'n moontlike kleine blink iets te soek,
kan daar net net miskien iets waardevol
in jou gevind word.
Maar diep delf sal dit diep delf wees.

DD
Re: " Laatherfs " deur MERWE SCHOLTZ [boodskap #77894 is 'n antwoord op boodskap #77892] Sun, 18 May 2003 17:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2211
Geregistreer: February 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - DiepDenker?

"DD" skryf in boodskap news:r0ffcv0jvdsruls294qa4s2pk8p72gq40d@4ax.com...
> On Sun, 18 May 2003 03:03:51 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
>> Merwe Scholtz
>> Laatherfs
>>
>
> Jy kan my sê lekker moerig maak
> maar dan pos jy weer iets so mooi
> dan dink ek:
> As jy daai delwers gaan haal wat
> destyds op Pelgrimsrus gedelf het,
> en verby dié beweeg wat sommer
> by die riviere spoelgoud uitgewas
> het, maar werklik met die praat wat
> bereid is om diep diep diep na
> 'n moontlike kleine blink iets te soek,
> kan daar net net miskien iets waardevol
> in jou gevind word.
> Maar diep delf sal dit diep delf wees.
>
> DD
>
Re: " Laatherfs " deur MERWE SCHOLTZ [boodskap #77904 is 'n antwoord op boodskap #77894] Sun, 18 May 2003 18:52 Na vorige boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: October 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 18 May 2003 19:35:09 +0200, "Jonas" wrote:

> DD - DiepDenker?
>

LOL.... ek het myself so pas herdoop, Jonas:-)))))

DDD
(Die Diep Denker)
]
Vorige onderwerp: " nuusgerigte '80's " deur TOM GOUWS
Volgende onderwerp: gomringer variasies III- WOPKO JENSMA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 13:49:42 UTC 2024