Re: Yoo Hoo--to da female dairy farmers [boodskap #77637] |
Di, 13 Mei 2003 19:16 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 13 May 2003 08:19:45 +0200, "Koot"
wrote:
> Lyk meer na 'n skotse terrier wat hierdie ou probeer melk.
>
HA-HA-HAAAAAAA! 'n Swart skotse terrier met horings van hout...
Ek het nog nooit soiets gesien nie!!
Ho-Ho-Hooooooooo!!! :-)
Hoekom daardie skrywer voel se eie tuis op hierdie nuusgroep?
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
Re: Yoo Hoo--to da female dairy farmers [boodskap #77642 is 'n antwoord op boodskap #77637] |
Di, 13 Mei 2003 19:25 |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 13 May 2003 21:16:26 +0200, Sterrenkijker
wrote:
> On Tue, 13 May 2003 08:19:45 +0200, "Koot"
> wrote:
>
>> Lyk meer na 'n skotse terrier wat hierdie ou probeer melk.
> HA-HA-HAAAAAAA! 'n Swart skotse terrier met horings van hout...
> Ek het nog nooit soiets gesien nie!!
> Ho-Ho-Hooooooooo!!! :-)
> Hoekom daardie skrywer voel se eie tuis op hierdie nuusgroep?
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
Jy's lekker deurmekaar
as jy probeer voorgee
dat ons horings van hout het, Norbert.
Bul
|
|
|
Re: Yoo Hoo--to da female dairy farmers [boodskap #77644 is 'n antwoord op boodskap #77642] |
Di, 13 Mei 2003 20:00 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 13 May 2003 21:25:12 +0200, Davie Davis wrote:
> Jy's lekker deurmekaar
> as jy probeer voorgee
> dat ons horings van hout het, Norbert.
>
> Bul
>
Verskoning, ek wou julle konversasie nie onderbreek nie!
GRRMMPPPFFFFF!....
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
Re: Yoo Hoo--to da female dairy farmers [boodskap #77646 is 'n antwoord op boodskap #77644] |
Di, 13 Mei 2003 20:21 |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 13 May 2003 22:00:52 +0200, Sterrenkijker
wrote:
>
> Verskoning, ek wou julle konversasie nie onderbreek nie!
> GRRMMPPPFFFFF!....
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Jy's vergewe Norbert. Maar ook net, net.
DD
|
|
|
Re: Yoo Hoo--to da female dairy farmers [boodskap #77654 is 'n antwoord op boodskap #77646] |
Wo, 14 Mei 2003 03:15 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 13 May 2003 22:21:18 +0200, Davie Davis wrote:
> Jy's vergewe Norbert. Maar ook net, net.
>
> DD
>
Ho!
Nou, as ek daai kêrel sy berig herlees en nader beskou dan sien ek dit
ook. Farmer Svenson is waarskynlik geen gentleman nie maar slegs 'n
coward.
Norbert
|
|
|