Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hydrogen Cyanide ii
Hydrogen Cyanide ii [boodskap #402] Ma, 26 Mei 2003 21:48
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Conzales wrote:
> On 26 May 2003 13:59:19 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>> Speedy Conzales wrote:
>>>
>> Ja dit het,
>>> want dit is nie 'n groep wat IP's
>>> lees soos alt.gloudina.ng nie:-)
>>>
>>
>> Gloudina speel 'n belangrike rol in daai groep. As sy nie bestaan het
>> nie sou iemand haar moes opmaak:-) En die hemel weet, sy het
>> uithouvermoƫ! Sy is al donkiejare daar, en altyd op haar pos. En hoe
>> kwater sy mense maak, hoe minder blokeer hulle haar bydraes... Wys jou
>> net.
>>
>> Lorinda
>
> ek weet, ek deel al ten minste drie jaar daar.
> En voel gemaklik om dit alt.gloudina.ng te noem.

Ek dink die naam is gepas.

Lorinda
Vorige onderwerp: Hydrogen Cyanide
Volgende onderwerp: Renosterbestelling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 22:35:01 MGT 2024